Skoolgrap [boodskap #120750] |
Di., 28 Augustus 2018 19:07  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 532 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Sannie kom by die huis na haar eerste skooldag.
Ma: "Middag Sannie, het jy baie geleer vandag?"
Sannie: "Nie te veel nie, Ma. Ek moet môre weer teruggaan."
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolgrap [boodskap #138684 is 'n antwoord op boodskap #138365] |
Do., 06 Januarie 2022 17:23  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 532 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Pa: "Sies Jannie, jy gedra jou nes 'n otjie!"
Jannie kyk verbaas na sy pa.
"Weet jy wat n otjie is?" vra sy pa.
"Ja PA", antwoord Jannie. "Dis die seuntjie van 'n vark."
|
|
|