Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Almero - Monochromie
Almero - Monochromie [boodskap #120610] Ma, 11 Junie 2018 06:43
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Almero het 'n musiekvideo vir sy liedjie Monochromie bekendgestel:

"Monochromie se musiekvideo is 'n elegante uitbeelding van wat in my gedagtes gebeur het tydens die skryf van die liedjie, saam met Ruan Graaff en Nico Welgemoed. Die intrige of storie agter die video is iets wat my baie na aan die hart lê: 'n soektog na iemand. Die kamera vertolk die rol van die persoon wat soek, en die danseres is die persoon waarna gesoek word. Hierdie storie oor 'n soektog is ook die ruggraat van die lied"

Vorige onderwerp: Jan Pohl Komponis
Volgende onderwerp: Die lied van jong Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:35:49 MGT 2024