Tuis » Lekker » Humor & grappe » Rooms katolieke kerk
Rooms katolieke kerk [boodskap #120586] |
Wo., 02 Junie 2004 20:41 |
Wizzard
Boodskappe: 2 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'n Man man kom by die Vader van die Rooms katolieke kerk: "Meneer jy het jou
hemp verkeerd om aan!" tune hy die Vader: "Ek weet meneer, maar ek is 'n
vader, daarom dra ek dit so." Man: "Maar ek is ook 'n vader en ek dra dan my
hemp reg om." Vader: "Ja, maar ek is 'n vader van duisende." Man: "Wel, dan
moet jy liewers jou broek verkeerd om dra!!"
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 02:43:09 UTC 2025
|