Tuis » Lekker » Humor & grappe » Afrikaanse Jokes
Afrikaanse Jokes [boodskap #120443] |
Sun, 24 May 1998 00:00  |
Johan Slabbert
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Griet maar is die hele wêreld dan Engels?
Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is daar nie
dalk al 'n newsgroup
za.homour-afrikaans nie?
Altyd tyd vir 'n grappie:
Johan Slabbert
ing...@eng.up.ac.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120462 is 'n antwoord op boodskap #120443] |
Fri, 05 June 1998 00:00  |
jopie
Boodskappe: 35 Geregistreer: August 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As julle klaar is met mekaar, kan ons weer grappe kry aub?
Julle ken natuurlik die een van die tweetjies wie se kar gaan staan het
sonder petrol. Hulle klim toe uit om te stoot, maar toe hulle terugkom
was die kar gesteel...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 22:40:22 UTC 2025
|