Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: Kvd M
Re: Kvd M [boodskap #120356] Sun, 28 June 1998 00:00 na volgende boodskap
Marcel van Herpt  is tans af-lyn  Marcel van Herpt
Boodskappe: 1
Geregistreer: June 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 28 Jun 1998 09:44:18 +0100, Mike Sarosi
joked:

> Toe Koos vd M vir sy Ma skakel en se dat hy met Lizzie Tshabalala gaan
> trou, se Ma: " nee wat, bring haar maar tuis. Ek sal in die kombuis
> wees - met my kop in die oond."
>
> My Afrikaans is not bad after 15 years....
> --
> MikeS
Het mijne wel, na 41 jaar ;-) !
Wat betekent: -skakel en -oond ??
I'm sure you can make me laugh :-))

Marcel van Herpt
Netherlands
------------------------------------------------------------ ----------------------------------
to reply via email: remove "SPAM" "CURE" from e-mail address
bij beantwoording via email: verwijder "SPAM" "CURE" uit e-mail adres
------------------------------------------------------------ ----------------------------------
Re: Kvd M [boodskap #120357 is 'n antwoord op boodskap #120356] Wed, 01 July 1998 00:00 Na vorige boodskap
Newbie[1]  is tans af-lyn  Newbie[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: July 1998
Karma: 0
Junior Lid
Koos koop sy eerste motor. Teen die tweede dag vra Koos sy pel, Piet, om
saam te ry dorp toe. Piet is maar te bly en stem onmiddelik in.
Piet voel bietjie senuweeagtig, maar het volle vertroue in Koos. Koos trek
toe mooi stadig weg en Piet begin ontspan, maar is te bang om iets te se wat
dalk Koos se aandag kan aflei van die pad.

Na so kilometer of drie kry Piet so bietjie moed en vra vir Koos: "Dink jy
nie dalk jy moet oorskakel na 'n ander rat nie?"
"Wat?", se Koos, "met die prys van 'n nuwe motor en onderdele, gebruik ek
maar eers een rat klaar op 'n slag!"

=================
Vorige onderwerp: Kvd M
Volgende onderwerp: Hier kom Koos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 23 07:09:53 UTC 2025