Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Troue
Troue [boodskap #76623] Do, 24 April 2003 19:03 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, ek het al weer raad nodig. My suster trou vlge jaar Maart, maar sy wil
nie 'n kerk troue hê nie. Sy wil die hele trourok storie doen, maar sy wil
glad nie deur 'n predikant getrou word nie. Die voorstel om Woensdag in die
magistraat te trou en dan Sat. 'n paartie met trourok en al te doen, wil sy
ook nie. Alles moet op een dag gebeur. Hoe gaan ons die storietjie gereël
kry en wie gaat hulle trou? Doen die landdros "buite" troues of moet dit in
die hof wees? Enige idees sal welkom wees. In Sasolburg moet jy nog op 'n
vaste fondasie trou om dit wettig te doen, maw daar moet 'n dak en minstens
'n slab sement wees. Idees is welkom.

En nog 'n ding. Mag 'n mens kosmos sommer so langs die pad pluk (sy wil
kosmos hê) of sal ons toegesluit word as ons gevang word? Ek dink ons sal
maar die aand voor die troue, hier by middernag, afsit vaaldam se kant toe,
daar staan die kosmos altyd welig!

Groete
Elaine
Re: Troue [boodskap #76641 is 'n antwoord op boodskap #76623] Vr, 25 April 2003 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Apr 2003 21:03:49 +0200, "Elaine" wrote:

> Ag, ek het al weer raad nodig. My suster trou vlge jaar Maart, maar sy wil
> nie 'n kerk troue hê nie.
>
> Hoe gaan ons die storietjie gereël
> kry en wie gaat hulle trou?

> .m dit wettig te doen, maw daar moet 'n dak en minstens
> 'n slab sement wees. Idees is welkom.
>
> En nog 'n ding. Mag 'n mens kosmos sommer so langs die pad pluk (sy wil
> kosmos hê) of sal ons toegesluit word as ons gevang word? Ek dink ons sal
> maar die aand voor die troue, hier by middernag, afsit vaaldam se kant toe,
> daar staan die kosmos altyd welig!
>
> Groete
> Elaine
>

'n Persoonlike vriend is 'n predikant in Vereeniging Elaine,
en ek kon jou sy naam gee, as jy nie gesê het dat dit nie
'n kerktroue moet wees nie.

Kosmos is steeds as onkruid verklaar in die land.
(Ek het op ander plekke ook al lieflike onkruid
gesien, maar sò mooi?)

Jy kan dus onkruid helder oordag pluk want dit is
nie beskermd nie.

DD
Re: Troue [boodskap #76642 is 'n antwoord op boodskap #76641] Vr, 25 April 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 06:52:41 +0200, DD wrote:

> On Thu, 24 Apr 2003 21:03:49 +0200, "Elaine"
> wrote:
>

>
> Jy kan dus onkruid helder oordag pluk want dit is
> nie beskermd nie.
>
> DD
>

Bedoelende jy kan dus kosmos helder oordag
pluk want dit is nie beskermd nie.

DD
Re: Troue [boodskap #76652 is 'n antwoord op boodskap #76642] Vr, 25 April 2003 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand
gekry wat jou sal trou waar jy wil, maar die mens sit in jhb, nou moet ek
iemand in die vaal driehoek soek. Daar's klaar familie twis oor die hele
ding...

E

"DD" wrote:
>
> Bedoelende jy kan dus kosmos helder oordag
> pluk want dit is nie beskermd nie.
>
> DD
Re: Troue [boodskap #76656 is 'n antwoord op boodskap #76652] Vr, 25 April 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Familietwis by 'n troue? Dit hoort tog so - wat is 'n troue sonder twis -
waar die "eie"-mense en nuwe skoonmense geblok sit in die kerk - die een
klomp links en die ander regs... Dit beteken tog dat die familie omgee.
Ek verlang nou na 'n familietroue.

"Elaine" skryf in boodskap news:3ea90d76.0@news1.mweb.co.za...
> :-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand
> gekry wat jou sal trou waar jy wil, maar die mens sit in jhb, nou moet ek
> iemand in die vaal driehoek soek. Daar's klaar familie twis oor die hele
> ding...
>
> E
>
> "DD" wrote:
>>
>> Bedoelende jy kan dus kosmos helder oordag
>> pluk want dit is nie beskermd nie.
>>
>> DD
>
>
Re: Troue [boodskap #76657 is 'n antwoord op boodskap #76623] Vr, 25 April 2003 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oulike plek vir 'n troue (en dit moet mos onder 'n boom of afdak gebeur) is
die sirkus-plaas in Randvaal - net af in die pad van Sasolburg en daar is 'n
groot tent vir al die menigte mense ensovoorts.

Sien www.circus.co.za en gaan kuier, 'n laat present kan ook sommer daar by
die nutswinkeltjie gekoop word. Sepies, rooineuse en dies meer.

Wil sy op 'n ponie of perd inry? Daar is nou selfs 'n klein lughawe langsaan
vir die meer avontuurlikes. Trou is mos avontuur!

Hulle kan dalk die eerstes wees ... om dit te doen in die "Big Top" tussen
die saagsels en "sequins" met die reuk van springmielies. Dink net.

:-)

TJ
Artslink.co.za
082 230 CALL
Re: Troue [boodskap #76662 is 'n antwoord op boodskap #76656] Vr, 25 April 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op Tweespruit was 'n troue nie 'n troue as daar nie 'n bakleiery was nie:
Tweespalt op Tweespruit;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b8b4f1$49v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Familietwis by 'n troue? Dit hoort tog so - wat is 'n troue sonder twis -
> waar die "eie"-mense en nuwe skoonmense geblok sit in die kerk - die een
> klomp links en die ander regs... Dit beteken tog dat die familie omgee.
> Ek verlang nou na 'n familietroue.
> "Elaine" wrote in message
> news:3ea90d76.0@news1.mweb.co.za...
>> :-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand
>> gekry wat jou sal trou waar jy wil, maar die mens sit in jhb, nou moet ek
>> iemand in die vaal driehoek soek. Daar's klaar familie twis oor die hele
>> ding...
>>
>> E
>>
>> "DD" wrote:
>>>
>>> Bedoelende jy kan dus kosmos helder oordag
>>> pluk want dit is nie beskermd nie.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Troue [boodskap #76663 is 'n antwoord op boodskap #76657] Vr, 25 April 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink weer Avbob se kappelletjie kan ook die ding doen. Genoeg sitplek, en
'n orrletjie ook nog - daar is mos nie begrafnisse op Saterdagmiddag nie;)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3ea91725$0$229@hades.is.co.za...
> Oulike plek vir 'n troue (en dit moet mos onder 'n boom of afdak gebeur) is
> die sirkus-plaas in Randvaal - net af in die pad van Sasolburg en daar is 'n
> groot tent vir al die menigte mense ensovoorts.
>
> Sien www.circus.co.za en gaan kuier, 'n laat present kan ook sommer daar by
> die nutswinkeltjie gekoop word. Sepies, rooineuse en dies meer.
>
> Wil sy op 'n ponie of perd inry? Daar is nou selfs 'n klein lughawe langsaan
> vir die meer avontuurlikes. Trou is mos avontuur!
>
> Hulle kan dalk die eerstes wees ... om dit te doen in die "Big Top" tussen
> die saagsels en "sequins" met die reuk van springmielies. Dink net.
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za
> 082 230 CALL
>
Re: Troue [boodskap #76672 is 'n antwoord op boodskap #76623] Vr, 25 April 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ja - ek het bietjie daarvan vergeet - op watter dag trou jou sus? Ek is
seker hulle kan 'n troue tussen die begrafnisse inpas;)))
Annette

wrote in message news:3ea951aa.0@news1.mweb.co.za...
> Ja daar is! My ma werk vir Doves en Saterdae kan hulle maklik 300
> begrafnisse deurdraf. Die swartes begrawe net op 'n Saterdag :-))
>
> E
>
> "Annette" skryf in boodskap news:b8bee9$7t852$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink weer Avbob se kappelletjie kan ook die ding doen. Genoeg sitplek, en
>> 'n orrletjie ook nog - daar is mos nie begrafnisse op Saterdagmiddag nie;)))
>> Annette
>
Re: Troue [boodskap #76673 is 'n antwoord op boodskap #76663] Vr, 25 April 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja daar is! My ma werk vir Doves en Saterdae kan hulle maklik 300
begrafnisse deurdraf. Die swartes begrawe net op 'n Saterdag :-))

E

"Annette" wrote in message
news:b8bee9$7t852$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink weer Avbob se kappelletjie kan ook die ding doen. Genoeg sitplek, en
> 'n orrletjie ook nog - daar is mos nie begrafnisse op Saterdagmiddag nie;)))
> Annette
Re: Troue [boodskap #76678 is 'n antwoord op boodskap #76657] Vr, 25 April 2003 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal bietjie gaan kyk - baie, baie oulike idee!!

E

"TJ" skryf in boodskap news:3ea91725$0$229@hades.is.co.za...
> Oulike plek vir 'n troue (en dit moet mos onder 'n boom of afdak gebeur) is
> die sirkus-plaas in Randvaal - net af in die pad van Sasolburg en daar is 'n
> groot tent vir al die menigte mense ensovoorts.
>
> Sien www.circus.co.za en gaan kuier, 'n laat present kan ook sommer daar by
> die nutswinkeltjie gekoop word. Sepies, rooineuse en dies meer.
>
> Wil sy op 'n ponie of perd inry? Daar is nou selfs 'n klein lughawe langsaan
> vir die meer avontuurlikes. Trou is mos avontuur!
>
> Hulle kan dalk die eerstes wees ... om dit te doen in die "Big Top" tussen
> die saagsels en "sequins" met die reuk van springmielies. Dink net.
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za
> 082 230 CALL
>
Re: Troue [boodskap #76679 is 'n antwoord op boodskap #76672] Vr, 25 April 2003 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig op 'n Sat. maar die Doves in Sasolburg het nie 'n kapel nie, en
so ver ek weet ookie die Avbob nie. Maar dit sal nogal 'n aardigheid afgee
as hulle by die ondernemers trou!

E

"Annette" skryf in boodskap news:b8bkbb$8i1ud$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O ja - ek het bietjie daarvan vergeet - op watter dag trou jou sus? Ek is
> seker hulle kan 'n troue tussen die begrafnisse inpas;)))
> Annette
Re: Troue [boodskap #76680 is 'n antwoord op boodskap #76656] Vr, 25 April 2003 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Neee, ek het lus en loop weg! Ons is 'n hegte familietjie en ons stry nie
maklik nie, maar ou maat as ons begin word daar sommer in mekaar se
persoonlikhede ingeklim en almal van jou oupagrootjie tot jou pa word
sleggesê. Aaah prettig.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b8b4f1$49v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Familietwis by 'n troue? Dit hoort tog so - wat is 'n troue sonder twis -
> waar die "eie"-mense en nuwe skoonmense geblok sit in die kerk - die een
> klomp links en die ander regs... Dit beteken tog dat die familie omgee.
> Ek verlang nou na 'n familietroue.
Re: Troue [boodskap #76682 is 'n antwoord op boodskap #76672] Vr, 25 April 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En dan behoort blomme ook nie 'n probleem te wees nie - kosmoskransies?

"Annette" skryf in boodskap news:b8bkbb$8i1ud$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O ja - ek het bietjie daarvan vergeet - op watter dag trou jou sus? Ek is
> seker hulle kan 'n troue tussen die begrafnisse inpas;)))
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3ea951aa.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja daar is! My ma werk vir Doves en Saterdae kan hulle maklik 300
>> begrafnisse deurdraf. Die swartes begrawe net op 'n Saterdag :-))
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8bee9$7t852$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink weer Avbob se kappelletjie kan ook die ding doen. Genoeg sitplek, en
>>> 'n orrletjie ook nog - daar is mos nie begrafnisse op Saterdagmiddag nie;)))
>>> Annette
>>
>
Re: Troue [boodskap #76691 is 'n antwoord op boodskap #76652] Vr, 25 April 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 12:26:48 +0200, "Elaine" wrote:

> :-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand
> gekry wat jou sal trou waar jy wil...

Dankie vir die aanbod Elaine, maar as jy slegs 'n titseltjie sou weet
van die afgelope maande se drama, sou jy nie nog sò aanbod maak nie.

DD
Re: Troue [boodskap #76700 is 'n antwoord op boodskap #76691] Vr, 25 April 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> On Fri, 25 Apr 2003 12:26:48 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> :-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand
>> gekry wat jou sal trou waar jy wil...
>
>
> Dankie vir die aanbod Elaine, maar as jy slegs 'n titseltjie sou weet
> van die afgelope maande se drama, sou jy nie nog sò aanbod maak nie.

ROTFL!
So veelwywery is nou wettig in SA? En waarom moes Elaine iemand vir
jou soek? Lyk my ek het erg baie om op te vang, hier!
Re: Troue [boodskap #76702 is 'n antwoord op boodskap #76700] Vr, 25 April 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 16:32:13 -0400, Katryn wrote:

>>> Lyk my ek het erg baie om op te vang, hier!

En het jy nie! Toe jy my verlaat het hier
was ek troosteloos. Ten einde laaste
het Elaine 'n plaasvervanger aangebied:-)

DD
Re: Troue [boodskap #76704 is 'n antwoord op boodskap #76700] Vr, 25 April 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O jitte! Dit het verkeerd uitgekom! Sorry :-))

E

"Katryn" wrote:
>>
>> Dankie vir die aanbod Elaine, maar as jy slegs 'n titseltjie sou weet
>> van die afgelope maande se drama, sou jy nie nog sê aanbod maak nie.
>
> ROTFL!
> So veelwywery is nou wettig in SA? En waarom moes Elaine iemand vir
> jou soek? Lyk my ek het erg baie om op te vang, hier!
>
Re: Troue [boodskap #76707 is 'n antwoord op boodskap #76704] Vr, 25 April 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 2003 23:29:10 +0200, "Elaine" wrote:

> O jitte! Dit het verkeerd uitgekom! Sorry :-))
>
> E
>
> "

Steeds het dit so belowend geklink
dat ek jou miskien daarby salhou:-)))
Re: Troue [boodskap #76711 is 'n antwoord op boodskap #76678] Sa, 26 April 2003 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sy kan of met die nar trou, of wegloop met die leeutemmer (jammer die sirkus
het nie meer leeus nie).

:-)

TJ
Re: Troue [boodskap #76715 is 'n antwoord op boodskap #76700] Sa, 26 April 2003 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
---knip---
Lyk my ek het erg baie om op te vang, hier!
---knip---
---
Hello mooi nooi, die 3 muisketiers is weer
volledig "EEN VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN"
--
Re: Troue [boodskap #76716 is 'n antwoord op boodskap #76704] Sa, 26 April 2003 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> O jitte! Dit het verkeerd uitgekom! Sorry :-))

Ja nee...julle is 'n wille spul daar doer onner in Afrika!! :-))))
Re: Troue [boodskap #76725 is 'n antwoord op boodskap #76715] Sa, 26 April 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 09:47:11 +0200, "Tobie" wrote:

> Hello mooi nooi, die 3 muisketiers is weer
> volledig "EEN VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN"

LOL...:-)))))

Die Veldmuis
Re: Troue [boodskap #76729 is 'n antwoord op boodskap #76707] Sa, 26 April 2003 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)))

"Davie Davis" wrote:
>
> Steeds het dit so belowend geklink
> dat ek jou miskien daarby salhou:-)))
Re: Troue [boodskap #76730 is 'n antwoord op boodskap #76716] Sa, 26 April 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar ons moet wees, ons leef dan so tussen die wille diere!

"Katryn" wrote:>
> Ja nee...julle is 'n wille spul daar doer onner in Afrika!! :-))))
>
Re: Troue [boodskap #76731 is 'n antwoord op boodskap #76711] Sa, 26 April 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel dit sal nie die nar wees nie, nadat sy (en ek) IT gekyk het is ons bang
vir narre.

"TJ" skryf in boodskap news:3eaa1944$0$231@hades.is.co.za...
> Sy kan of met die nar trou, of wegloop met die leeutemmer (jammer die sirkus
> het nie meer leeus nie).
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Troue [boodskap #76746 is 'n antwoord op boodskap #76715] Sa, 26 April 2003 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> Hello mooi nooi, die 3 muisketiers is weer
> volledig "EEN VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN"

Hey Toobs! :-)
(terloops, ek het gisteraand gelees wat jy en DD alles oor my
geskinner het in my afwesigheid, hoor? Ek het gelees! ) :-)))
Re: Troue [boodskap #76748 is 'n antwoord op boodskap #76746] Sa, 26 April 2003 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: (terloops, ek het gisteraand gelees wat jy en DD
alles oor my
: geskinner het in my afwesigheid, hoor?
---
ook oor die foto van jou in 'n bikini wat DD in sy
besit het? Om die dood wil hy dit nie vir my
aanstuur nie. Hy weet wat ek met 'n foto kan maak,
onthou jy die 'cowboy' Du Plessis op Durban se
seefront :-)
Re: Troue [boodskap #76753 is 'n antwoord op boodskap #76746] Sa, 26 April 2003 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Hey Toobs! :-)
> (terloops, ek het gisteraand gelees wat jy en DD alles oor my
> geskinner het in my afwesigheid, hoor? Ek het gelees! mor mor>) :-)))

As ek geweet het dat dit gaan uitkom, het ek nie dit in die openbaar
gesê nie. Wat ek gesê het was in die vertroue dat, omdat ek dit in die
vertroulikheid van onsse nuusgroep sê, dit slegs tussen Tobie en my
sou bly. Nie een van ons twee het daaroor gekinner nie. Finis!

DD
Re: Troues en kinners [boodskap #76758 is 'n antwoord op boodskap #76753] Sa, 26 April 2003 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Nie een van ons twee het daaroor gekinner nie. Finis!

Ek sou so HOOP!!
:-
Re: Troue [boodskap #76759 is 'n antwoord op boodskap #76753] Sa, 26 April 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> As ek geweet het dat dit gaan uitkom, het ek nie dit in die openbaar
> gesê nie. Wat ek gesê het was in die vertroue dat, omdat ek dit in die
> vertroulikheid van onsse nuusgroep sê, dit slegs tussen Tobie en my
> sou bly.

YO! (Soos die disleksiese Joodse Rabbi sou sê)
Flou verskoning, hoor - flou!
:-))
Re: Troue [boodskap #76797 is 'n antwoord op boodskap #76748] So, 27 April 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 19:20:37 +0200, "Tobie" wrote:

> ---
> ook oor die foto van jou in 'n bikini wat DD in sy
> besit het?

Skiiiinnneeeerrrrbekkk!!!!!!!
Re: Troue [boodskap #76826 is 'n antwoord op boodskap #76748] So, 27 April 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> ook oor die foto van jou in 'n bikini wat DD in sy
> besit het? Om die dood wil hy dit nie vir my
> aanstuur nie.

Dis benede my om op hierdie
MCP-agtige, patroniserende goeters te reageer!!
Gmmmmffff...
:-))

> Hy weet wat ek met 'n foto kan maak,
> onthou jy die 'cowboy' Du Plessis op Durban se
> seefront :-)

Jaaaaa...oppas vir jou. :-))
Re: Troue [boodskap #120188 is 'n antwoord op boodskap #76623] Vr, 25 Julie 2014 08:01 Na vorige boodskap
marietjie....  is tans af-lyn  marietjie....
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2014
Karma: 0
Junior Lid
Daar is persone wat geregistreer is om troues te doen en wat nie predikante is nie. Jy kan hulle kontak op die trou webwerwe
Vorige onderwerp: Gesprek met Breyten Breytenbach
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Ru Olie produksie inisiatief vir ons Paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:14:27 MGT 2024