Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WVK krapkaarte
WVK krapkaarte [boodskap #11988] Sa, 03 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Het onlangs gehoor dat Ithuba op 1 April 1998 sogenaamde WVK krapkaarte (engels
: scratch cards) gaan bekendstel. As jy 3 gesiggies van Tutu oopkrap, wen jy
outomaties amnestie sonder om voor die WVK hoef te getuig. As jy 3 gesiggies
van Borraine oopkrap, wen jy outomaties vergifnis sonder om voor die WVK hoef te
getuig. Jy moet egter die kaart instuur na die WVK sodat jou amnestie of
vergifnis in werking gestel kan word.

Maar as jy 3 gesiggies van PW oopkrap, moet jy onmiddellik by die naaste
polisiestasie aanmeld sodat jy voor die WVK gedaag kan word.
Re: WVK krapkaarte [boodskap #12017 is 'n antwoord op boodskap #11988] Wo, 07 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"JJ" wrote:

> Maar as jy 3 gesiggies van PW oopkrap,

- hoef jy hoegenaamd nie te kom nie

Andries
Vorige onderwerp: China 1942 - NSA 1998?
Volgende onderwerp: Ons is bang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:28:28 MGT 2024