Tuis » Taal » Prosa & poësie » Konsertina in die nag - CM vd Heever
Konsertina in die nag - CM vd Heever [boodskap #73040] |
Mon, 03 February 2003 04:56  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand op Kyknet na 'n program oor die konsertina gekyk. Die baie
interessante program het afgesluit met 'n gedig van CM vd Heever - en ek
dink die naam is "Konsertina in die nag".
Is daar iemand in Kanada wat hulle hande daarop kan lê?
(Waar kan ek die Grootverseboek-CD in die hande kry ?)
|
|
|
|
|
Re: Konsertina in die nag - CM vd Heever [boodskap #120163 is 'n antwoord op boodskap #73040] |
Wed, 16 October 2013 09:41  |
goldenr...
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 2013
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Monday, February 3, 2003 6:56:12 AM UTC+2, Jonas wrote:
> Gisteraand op Kyknet na 'n program oor die konsertina gekyk. Die baie
> interessante program het afgesluit met 'n gedig van CM vd Heever - en ek
> dink die naam is "Konsertina in die nag".
>
> Is daar iemand in Kanada wat hulle hande daarop kan lê?
>
> (Waar kan ek die Grootverseboek-CD in die hande kry ?)
Hi
Ek wil net graag weet met die gedig "Konserina in die nag"wat was die lied wat gespeel is terwyl die gedig gelees is.email seblief na cerasm...@gmail.com
Groete
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:14 UTC 2025
|