Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Goeie Afrikaanse woord vir...
'n Goeie Afrikaanse woord vir... [boodskap #11987] Vr, 02 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Haai daar

Het enigiemand daar buite 'n goeie Afrikaanse woord vir 'n "hacker:?

Ek sal terugvoer waardeer.

-Gideon-
Re: 'n Goeie Afrikaanse woord vir... [boodskap #11995 is 'n antwoord op boodskap #11987] Sa, 03 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nightman  is tans af-lyn  nightman
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gideon heeft geschreven in bericht ...

|Haai daar
|Het enigiemand daar buite 'n goeie Afrikaanse woord vir 'n "hacker:?
In Nederlad heet dat " inbreker" dat betekent ongeoorloofd ergens
binnengaan!

=========================================
===== Nightman ===== nigh...@wxs.nl ======
=========================================
.......... Dwalend door het leven ..........
.......... Zou zo gaarne liefde geven ....
Re: 'n Goeie Afrikaanse woord vir... [boodskap #12001 is 'n antwoord op boodskap #11987] Ma, 05 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Andy Kruger  is tans af-lyn  Andy Kruger
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
nightman wrote:
>
> Gideon heeft geschreven in bericht ...
>
> |Haai daar
> |Het enigiemand daar buite 'n goeie Afrikaanse woord vir 'n "hacker:?
> In Nederlad heet dat " inbreker" dat betekent ongeoorloofd ergens
> binnengaan!
>
> =========================================
> ===== Nightman ===== nigh...@wxs.nl ======
> =========================================
> .......... Dwalend door het leven ..........
> .......... Zou zo gaarne liefde geven ....

Dit hang nou af van wat jy 'n "hacker" noem. Ek hou self nie veel van
die betekenis vir die Engelse woord "hacker" wat in Nederlands
"inbreker" kan beteken nie.

Ek sou eerder die Nederlands "inbreker" gebruik vir die Engelse
"cracker".

'n Hacker is minder iemand was ongeoorloofde toegang kry as iemand wat
dir genied om "buitengewone" maniere te kry om probleme op te los.

Ongelukkig kan ek nou nie dink aan 'n lekker Afrikaans woord wat 'n
"hacker" kan beskryf nie.

Groetnis
--
Andy Kruger
Vorige onderwerp: Skuus Lou
Volgende onderwerp: Re: KORREK?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:48:02 MGT 2024