Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kan nie sy mind opmaak
|
|
Re: kan nie sy mind opmaak [boodskap #119806 is 'n antwoord op boodskap #119805] |
Ma., 01 November 2010 14:43  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Nov 2010 07:16:04 -0700 (PDT), Etienne Marais wrote:
> On Nov 1, 1:54 pm, Dave wrote:
>> Op 'n manier is die roof geregverdig weens armoede en die baie
>> ongelykhede in die land. Dit is maar net van die redes vir die misdaad
>> in Suid-Afrika, dink ek.
>> (Maar dan verander hy weer sy wysie toe hy daaraan dink dat hulle self
>> (byna) die slagoffers was.)
>> Maar dit is nie heeltemal geregverdig om in iemand se huis in te loop
>> en net te begin skiet nie, het hy gesê.
>> http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-skiet-rower-dood- 20101031
>
> Hy moet maar net dink hoekom daar ongelykheid is:
>
> Die Bantu het niks self bereik nie
> Die Bantu het die skole afgebrand wat hul sou opvoed
> Die ANC is korrup en geldgierig met wan/oorbesteding op luukshede,hoe
> salarisse en onnodighede
> Die ANC spandeer biljoene op projekte wat nooit kan werk nie
Soos jy sê, hulle het niks self bereik nie.
Dit roep in herinnering dat onlangs in die mbeki-tyd, was daar
sprake dat Afrika die wêreld gaan vra om van hul skuld te vergeet.
Mbeki het dit ondersteun.
Van Mbeki gepraat, waarom was hy nooit tot
verantwoording geroep vir sy verdediging van Selebi nie?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 11:28:23 UTC 2025
|