Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg
50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg [boodskap #119781] Vr, 10 September 2010 11:15 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
ou DD ek sou se vandat jy nie meer daar is nie behoort dit eintlik af te
geneem het en Natal sinne gestyg het. Moet sê die Valies is besig om terug
te keer na hul roots hier innie Kaap. Is goed so, het meer ondersteuning
nodig op stemdag want die ooskaapse boorlinge stroom in na Ikapa.
Groete
Toubs
---
GiG
----- Original Message -----
From: "Dave"
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Thursday, September 09, 2010 5:47 PM
Subject: 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg

>
>
> 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg
> 2010-09-09 11:53
>
> Kaapstad - Die helfte van alle misdaad in Suid-Afrika vind in
> Gauteng plaas.
>
> Sê het genl. Bheki Cele Donderdagoggend in Pretoria gesê by die
> bekendmaking van die jaar se misdaadstatistieke.
>
> "50% van alle misdaad in die land vind in Gauteng plaas," aldus Cele.
>
> "In Kwazulu-Natal lyk dit ook rof, maar ons hoop dinge word daar
> omgedraai."
>
> Vroeër het Nathi Mthethwa, minister van polisie, bekend gemaak dat
> talle ernstige misdade soos moord, bankrooftogte en roof met
> verswarende omstandighede afgeneem het.
>
> Cele was vol lof vir die gemeenskapspolisieforums wat volgens hom 'n
> groot bydrae lewer tot die bekamping van misdaad.
>
> Volgens die generaal is die polisie se moraal besig om drasties te
> verbeter.
>
> "Verlede jaar moes ek elke week tussen 10 en 15 lede se vorms teken
> wat die diens wou verlaat. Vanjaar was die eerste geval van iemand wat
> wil waai, in Augustus aan my bekend gemaak."
>
> Cele het bygevoeg dat 4 000 mense hul terugkeer na die SAPD wil maak.
>
> http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/50-van-alle-misdaad-in -Gauteng-gepleeg-20100909
>
>
> *
> Julle Tranvalers op die nuusgroep moet julle gedra.
> Julle is hoeka besig om die plek te overcrowd
>

--
---
GiG
Re: 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg [boodskap #119783 is 'n antwoord op boodskap #119781] Sa, 11 September 2010 14:55 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 2010 14:15:52 +0300, "Tobijah" wrote:

> ou DD ek sou se vandat jy nie meer daar is nie behoort dit eintlik af te
> geneem het en Natal sinne gestyg het. Moet sê die Valies is besig om terug
> te keer na hul roots hier innie Kaap. Is goed so, het meer ondersteuning
> nodig op stemdag want die ooskaapse boorlinge stroom in na Ikapa.
> Groete
> Toubs
> ---
> GiG
> ----- Original Message -----
> From: "Dave"
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, September 09, 2010 5:47 PM
> Subject: 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg
>
>


>> 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg
>> 2010-09-09 11:53


As jy gister se Gaily News gelees het, Tobie,
sou jy ondersteuning gesien het vir wat jy nou sê.
Ek kry die Daily News gereeld maar gister se hoofberig is nie
beskikbaar op die koerant se webblad nie.

Dit lees:
How Crime Hits You.
murder down but KZN stil worst in country.

Die joernaliste lieg deurmekaar
Hoe kan 50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg word
maar KZN steeds die ergste? Of besef die mense nie dat
die twee provinsies in die selfde land is nie?
Vorige onderwerp: Bedrog-nes in staat
Volgende onderwerp: 2de man by hardewarewinkel aangerand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:32:30 MGT 2024