Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hillary aan Afrika: 'Ruk julle reg!'
Hillary aan Afrika: 'Ruk julle reg!' [boodskap #119723] Wo, 16 Junie 2010 08:09 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Hillary aan Afrika: 'Ruk julle reg!'
2010-06-15 23:15

Andr� le Roux

"Goeie genugtig, hierdie is die 21ste eeu. Ons moet nou vrede maak met
wat 50, 100, 200 jaar gelede gebeur het.�

Met di� woorde gerig aan Afrika het me. Hillary Clinton, Amerikaanse
minister van buitelandse sake, �n beroep op die vasteland se leiers
gedoen om �op te hou met hul aandrang op geldhulp en meer te doen om
self hul ekonomie� struktureel te hervorm�.

http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/Hervorm-jul-ekonomiee-self- Afrika-20100615
Re: Hillary aan Afrika: 'Ruk julle reg!' [boodskap #119724 is 'n antwoord op boodskap #119723] Wo, 16 Junie 2010 15:05 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jun 16, 10:09 am, Dave wrote:
> Hillary aan Afrika: 'Ruk julle reg!'
> 2010-06-15 23:15
>
> Andr le Roux
>
> "Goeie genugtig, hierdie is die 21ste eeu. Ons moet nou vrede maak met
> wat 50, 100, 200 jaar gelede gebeur het.
>
> Met di woorde gerig aan Afrika het me. Hillary Clinton, Amerikaanse
> minister van buitelandse sake, n beroep op die vasteland se leiers
> gedoen om op te hou met hul aandrang op geldhulp en meer te doen om
> self hul ekonomie struktureel te hervorm .
>
> http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/Hervorm-jul-ekonomiee-self- Afrika-20...

Afrika sal altyd met bak handjies staan en
bedel, geen selfrespek...
Vorige onderwerp: http://dienuwesuidafrika.blogspot.com/
Volgende onderwerp: Menseregteskendingsmosie teen ANC aanvaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:06:05 MGT 2024