Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Etienne
Etienne [boodskap #119627] So, 25 April 2010 17:19 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Sommer net weer 'n 'hallo' en bevestiging dat 'geen terugvoering'
beteken beslis nié dat jou pos nie gelees word nie. Tye (lees jare)
gelede het ek dit gedoen wat jy nou doen. En aanvalle gekry van
vlugtelinge, wat my verstom het. En laat wonder het waarvan
hulle gevlug het; gevlug vir blankes?

Glo my, jou pos word gereeld gelees. Ek lees dit, Gloudina lees dit,
haar man wat (probeer) voorgee dat hy nie Afrikaans is nie, lees dit,
Ferdi gebruik dit (*miskien) vir inligting by sy joernalistieke werk
(sonder om aan jou erkenning te gee), Riaan lees dit en kry skaam
omdat hy nooit iets van waarde gedoen het vir hierdie nuusgroep nie,
Jonas lees dit en wonder waarom hy enFerdi mekaar nie gebliksem het en
vriende geword het nie, Suidwester lees dit en besef dat Swapo en ANC
is dieselfde scrap. En glo my, gloudina en haar mannetjie is nie die
enigste idiote wat lees wat jy skryf nie. Daar is vele meer veraaiers
as slegs hulle, wat besef hoe onosel hulle is.

Gaan voort my vriend. Soos jy weet, lees selfs die kaaskoppe,
wat moeite gedoen het om 'n blanke regering af te breek,
jou pos.

Voorspoed
Re: Etienne [boodskap #119635 is 'n antwoord op boodskap #119627] Di, 27 April 2010 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:fns8t519v8cn50bi3ft52plsu3eiov390h@4ax.com...
>
>
> Sommer net weer 'n 'hallo' en bevestiging dat 'geen terugvoering'
> beteken beslis nié dat jou pos nie gelees word nie. Tye (lees jare)
> gelede het ek dit gedoen wat jy nou doen. En aanvalle gekry van
> vlugtelinge, wat my verstom het. En laat wonder het waarvan
> hulle gevlug het; gevlug vir blankes?
>
> Glo my, jou pos word gereeld gelees. Ek lees dit, Gloudina lees dit,
> haar man wat (probeer) voorgee dat hy nie Afrikaans is nie, lees dit,
> Ferdi gebruik dit (*miskien) vir inligting by sy joernalistieke werk
> (sonder om aan jou erkenning te gee), Riaan lees dit en kry skaam
> omdat hy nooit iets van waarde gedoen het vir hierdie nuusgroep nie,
> Jonas lees dit en wonder waarom hy enFerdi mekaar nie gebliksem het en
> vriende geword het nie, Suidwester lees dit en besef dat Swapo en ANC
> is dieselfde scrap. En glo my, gloudina en haar mannetjie is nie die
> enigste idiote wat lees wat jy skryf nie. Daar is vele meer veraaiers
> as slegs hulle, wat besef hoe onosel hulle is.
>
> Gaan voort my vriend. Soos jy weet, lees selfs die kaaskoppe,
> wat moeite gedoen het om 'n blanke regering af te breek,
> jou pos.
>
> Voorspoed
Hoekom Gloudina skryf hier nie artikkels nie,is sy dement gewor of is sy
dood miskien?
Re: Etienne [boodskap #119636 is 'n antwoord op boodskap #119635] Di, 27 April 2010 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Apr 2010 18:34:15 +0200, "ikke" wrote:
> Hoekom Gloudina skryf hier nie artikkels nie,is sy dement gewor of is sy
> dood miskien?

Omdat die nuusgroep tot stilstand gekom het (deur haar gesaboteer is)
en hier werklik niks meer aangegaan het, totdat Etienne begin het
om kunsmatige asemhaling op die nuusgroep toe te pas.

Dit is blykbaar ook so dat 'twitter', 'facebook' en ander forums
die gekose geselsplekke geword het.

Ek het 5 nuusgroepe op my nuusleser (Agent) en ek verkies
dit steeds.
Re: Etienne [boodskap #119637 is 'n antwoord op boodskap #119636] Di, 27 April 2010 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het 5 nuusgroepe op my nuusleser (Agent) en ek verkies
> dit steeds.

Ek gebruik op die oomblik google groups (groups.google.com)
om toegang tot Usenet te kry, maar verkies programme soos
Agenet. MTN, nogal belaglik, het nie 'n nntp server sover ek
weet nie so ek kan nie dit gebruik nie, weet iemand dalk van
'n oop nntp server wat ek kan gebruik ?
Re: Etienne [boodskap #119638 is 'n antwoord op boodskap #119637] Di, 27 April 2010 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Apr 2010 11:49:41 -0700 (PDT), Etienne Marais
wrote:

>> Ek het 5 nuusgroepe op my nuusleser (Agent) en ek verkies
>> dit steeds.
>
> Ek gebruik op die oomblik google groups (groups.google.com)
> om toegang tot Usenet te kry, maar verkies programme soos
> Agenet. MTN, nogal belaglik, het nie 'n nntp server sover ek
> weet nie so ek kan nie dit gebruik nie, weet iemand dalk van
> 'n oop nntp server wat ek kan gebruik ?

Yep, gebruik 'Eternal-September.org'
Dit is wat ek gebruik.
Kliek sommer hier
http://www.newsgroupreviews.com/eternal-september.html
Re: Etienne [boodskap #119639 is 'n antwoord op boodskap #119638] Di, 27 April 2010 19:12 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Apr 2010 21:08:10 +0200, Dave wrote:

> On Tue, 27 Apr 2010 11:49:41 -0700 (PDT), Etienne Marais
> wrote:
>
>>> Ek het 5 nuusgroepe op my nuusleser (Agent) en ek verkies
>>> dit steeds.

>> Ek gebruik op die oomblik google groups (groups.google.com)
>> om toegang tot Usenet te kry, maar verkies programme soos
>> Agenet. MTN, nogal belaglik, het nie 'n nntp server sover ek
>> weet nie so ek kan nie dit gebruik nie, weet iemand dalk van
>> 'n oop nntp server wat ek kan gebruik ?
>
>
> Yep, gebruik 'Eternal-September.org'
> Dit is wat ek gebruik.
> Kliek sommer hier
> http://www.newsgroupreviews.com/eternal-september.html

http://www.eternal-september.org/
Vorige onderwerp: My patriotisme het doodgegaan
Volgende onderwerp: ‘Jy lê daar as ’n pa, maar kan nie jou kind beskerm’
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:29:50 MGT 2024