Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My patriotisme het doodgegaan
My patriotisme het doodgegaan [boodskap #119628] Ma, 26 April 2010 14:21 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
My patriotisme het doodgegaan

deur Jean de Villiers
2010-04-26 07:56

Ek glo dat alle expats al die een of ander tyd moes hoor hoe hulle
lafaards is en weghol terwyl die handjievol blankes wat oorbly moet
veg om daaglikse oorlewing.

Twee jaar gelede het ek en my vrou, na ‘n mislukte kaping, besef dat
dit moontlik ons laaste waarskuwing is en ons vertrek na Nieu-Seeland
beplan. Dit het ons groot hartseer en baie finansiele frustrasie gekos
maar ons het dit altyd in ons agterkop gehou dat ons weer ons voete in
Afrika sal vind, wanneer “dinge beter gaan”.

Ons woon nou al 18 maande oorsee en ons dogtertjie is hier gebore, ‘n
Kiwi en nou bykans sewe maande oud.

Ek lees amper elke dag Beeld in die hoop dat dinge verbeter in SA en
ons familie en vriende veilig sal wees. Dit was ‘n groot skok dat ons
oor die paasnaweek van ET se dood verneem het en daar was ‘n
onwillekeurige opwelling van patriotisme in my gemoed.

Ek was kwaad, emosioneel en bang vir die gevolg vir die Afrikaner.
Bang vir die boere en die Boere omdat daar vir ‘n barbaarse,
bloeddorstige, arm en moedswillige boosdoener geen onderskeid aan ‘n
wit vel is nie. Die opsweep wat dit in die media gehad het, het dinge
vir die buiteland laat lyk of omgekeerde rassisme die oorhand gekry
het.

Met die gevolg lees ek die berigte in Beeld met oë ingeskerp op
artikels wat geskryf word om nie rassisties voor te kom nie, maar wel
deur naamsgebruik die ras ‘weggee’ van die teiken. Die aanvallers,
indien hulle aangekeer word, word nie altyd genoem nie, maar dit is
nie te moeilik om twee en twee bymekaar te sit nie.

Die afgelope twee weke was daar ‘n duidelike toename aan gewelddadige
inbrake en moord asook in die getal van die aanvallers. Verder merk ek
op dat daar ‘n spesifieke poging deur die media gedoen word om te
beklemtoon hoe spesifiek swart omstanders blanke mense bystaan in hul
nood. Is dit toevallig of lees ek dit nou eers raak?

Toe ek vandag oudergewoonte die koerant gedurende my etenstyd oopmaak,
was die eerste artikel wat ek lees van die baba wat geslaan is.
‘n Weerlose kind! My keel het op ‘n knop getrek en ek het besef dat
indien ons nog in SA was, dit dalk my kind kon gewees het. Ek is
bekend vir my kort-van-draad-humeur en moet erken dat as so iets my
sou tref, ek nie lewend tronk toe sou gaan nie.

Patriotisme het intussen vir my doodgegaan en ek weet nou dat geen
grond, kultuur of taal die bloed van my kind werd is nie.
Patriotisme is ook geensins my vrou of kind se verkragting werd nie.
Afrika, ek vee jou stof van my voete af. Jy het my volk se kennis, ons
erfstuk gesteel en is vet gevoer op ons voorvaders se ideale.

Steeds neem jy sonder vergoeding en verkleineer jy die Afrikaner wat
deur bloed en sweet uit jou gebore is.
Die volk wat lig na jou donker dieptes gebring het verbrysel jy onder
‘n skurwe hakskeen.

Vir die wat agter moèt bly hoop ek van harte dat selfbeskikking op die
nabye horison lê, anders is volksmoord ‘n realiteit.

Oorsprong:Beeld
( http://www.beeld.com/MyBeeld/JouStorie/My-patriotisme-het-do odgegaan-20100426
)
Re: My patriotisme het doodgegaan [boodskap #119633 is 'n antwoord op boodskap #119628] Ma, 26 April 2010 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Albert  is tans af-lyn  Albert
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jullie boeren, kunnen maar beter wegblijven uit Zuid Afrika.
Ga maar naar Europa of naar Nieuw Zeeland, etc. maar keer nooit meer terug
naar Afrika.

Jullie zijn een vloek voor Afrika geweest. Overal waar de witte man zijn
poten gezet heeft, heeft hij genocide gepleegd.

Grtz. Albert
www.sabroso.cjb.net
Re: My patriotisme het doodgegaan [boodskap #119634 is 'n antwoord op boodskap #119633] Ma, 26 April 2010 19:44 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Apr 26, 8:20 pm, "Albert" wrote:
> Jullie boeren, kunnen maar beter wegblijven uit Zuid Afrika.
> Ga maar naar Europa of naar Nieuw Zeeland, etc. maar keer nooit meer terug
> naar Afrika.

> Jullie zijn een vloek voor Afrika geweest. Overal waar de witte man zijn
> poten gezet heeft, heeft hij genocide gepleegd.

Orals waar die Bantu hulself gevestig het, het
hulle onder mekaar massamoord gepleeg.

Die Afrikaner het nie 'genocide' gepleeg nie, anders
as die Amerikaners en Australianers waar dit nou
baie goed gaan.
Vorige onderwerp: Speel politiek/ras 'n groot rol by plaasaanvalle?
Volgende onderwerp: Etienne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:23:58 MGT 2024