Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kafir
kafir [boodskap #11915] Wo, 24 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
M J MULLER  is tans af-lyn  M J MULLER
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
THYS
Re: kafir [boodskap #11916 is 'n antwoord op boodskap #11915] Wo, 24 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FanTim[2]  is tans af-lyn  FanTim[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
M J MULLER wrote in message ...
> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
> THYS

Thys,

Ons het 'n elle lange gesprek hieroor gehad. Ek sal voorstel jy gaan na
http://www.dejanews.com en soek vir die woord.

Groete

FanTim
Re: kafir [boodskap #11932 is 'n antwoord op boodskap #11915] Vr, 26 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FanTim[2]  is tans af-lyn  FanTim[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
HAHAHAHAHA.

Dit was 'n goeie een :)))

?????? wrote in message ...
|Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
|afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
|
|Groete
|Philip
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11933 is 'n antwoord op boodskap #11915] Vr, 26 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
???????  is tans af-lyn  ???????
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
> M J MULLER wrote in message ...
>> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
>> THYS

Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"

Groete
Philip
Re: kafir [boodskap #11940 is 'n antwoord op boodskap #11915] Sa, 27 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M J MULLER  is tans af-lyn  M J MULLER
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
JULLE IS ALMAL VERKEERD
DIT IS DIE ARABIESE WOORD VIR HEIDEN OF NIE MOSLEM
THYS
FanTim wrote in message
...
> HAHAHAHAHA.
>
> Dit was 'n goeie een :)))
>
> ?????? wrote in message ...
> |Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> |afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
> |
> |Groete
> |Philip
> |
> |
> |
>
Re: kafir [boodskap #11945 is 'n antwoord op boodskap #11915] So, 28 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EugeneT  is tans af-lyn  EugeneT
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
?????? wrote:

>>> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
>>> THYS
>
> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"

'n Goeie verklaring! Maar net 'n vra: in die tye van die 2de Vryheidsoorlog
wanneer sommige voluntere uit Rusland na Suid-Afrika gekom het, was destyds
die word 'comrade' (of sy Russiese ekwiwalent) in Rusland nog nie in
gebruik nie (omdat daar nog geen Kommunisme was), maar die word 'kaffer' in
Sid-Afrika was. Onbegryplik...
:-)

---
Eugene uit Rusland
ste...@glasnet.ru

PS: verskoon my asseblief dat ek nie goed Afrikaans kan praat nie :-(
Re: kafir [boodskap #11946 is 'n antwoord op boodskap #11915] So, 28 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rana  is tans af-lyn  rana
Boodskappe: 25
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
n article , M J MULLER
writes
> JULLE IS ALMAL VERKEERD
> DIT IS DIE ARABIESE WOORD VIR HEIDEN OF NIE MOSLEM

In Indie word die woord alledaags gebruik (in Hindi, en ook Engels) om
te verwys na 'n donkerkleurige 'blue collar' werker. Geen negatiewe
konnotasies nie, ek weet nie van godsdienstige verwysings nie, ek het
juis die indruk gekry dis na Moslems wat die Hindu's verwys wanneer
hulle dit so gebruik alhoewel niemand my so ingelig het nie. Mag dalk
oorspronklik op die manier sy pad na Afrikaans gebaan het?

Groete,
Rana

> THYS
> FanTim wrote in message
> ...
>> HAHAHAHAHA.
>>
>> Dit was 'n goeie een :)))
>>
>> ?????? wrote in message ...
>> |Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
>> |afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>> |
>> |Groete
>> |Philip
>> |
>> |
>> |
>>
>
>

--
rana
Re: kafir [boodskap #11957 is 'n antwoord op boodskap #11915] Di, 30 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Sover my kennis strek is "kafir" 'n Arabiese woord (qafir?), maar wat dit
presies beteken (mens/slaaf/ongelowige/broer/uitvaagsel???) weet ek nie.

> >M J MULLER wrote in message ...
> >>KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ?
>>> "KAFIR"
> >>THYS
>
> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>
> Groete
> Philip
Re: kafir [boodskap #11959 is 'n antwoord op boodskap #11915] Di, 30 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Du Toit Lambrechts  is tans af-lyn  Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
So ter loops, die Russiese woord is "Tabarist". (Die spelling is natuurlik
hoogs onder verdenking.)

Du Toit

?????? wrote in article ...
>> M J MULLER wrote in message ...
>>> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
>>> THYS
>
> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>
> Groete
> Philip
>
Re: kafir [boodskap #11975 is 'n antwoord op boodskap #11915] Do, 01 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jccronje  is tans af-lyn  jccronje
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Du Toit Lambrechts wrote
>>
>> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
>> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>>
>> Groete
>> Philip
>
Volgens die STANDARD ENCYCLOPAEDIA OF SOUTHERN AFRICA (Kaapstad, Nasou,
1972) vol.6 p.262 beteken die Arabiese woord "Kafir" Ongelowige. "Kaffer"
het uit dié woord ontstaan.
Re: kafir [boodskap #11991 is 'n antwoord op boodskap #11915] Sa, 03 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Interessant - die Israeliese lugmag het 'n straalvliegtuig genaamd Kfir.
Beteken dit dieselfde?
Re: kafir [boodskap #11992 is 'n antwoord op boodskap #11915] Sa, 03 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
JJ wrote in message ...
> Interessant - die Israeliese lugmag het 'n straalvliegtuig genaamd Kfir.
> Beteken dit dieselfde?

Kfir beteken "Jong Leeu"

Ek dink daar is dalk 'n verskil.

Maar dit laat my nogal dink oor Leon Schuster wat gebliksem is in Panic
Meckanic omdat hy die Gaffer gesoek het :)

-Gideon-
Vorige onderwerp: Besoek die Voortrekker Afrikaanse Tuisblad
Volgende onderwerp: Afrikaans op die ng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:12:59 MGT 2024