Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » totsiens Usenet
totsiens Usenet [boodskap #119426] |
Vr., 19 Maart 2010 10:59  |
Toby[2]
Boodskappe: 6 Geregistreer: Maart 2010
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
Jammerte, daar was goeie tye gewees.
Chow Dave & Etienne.
---
__________ Information from ESET NOD32 Antivirus, version of virus signature database 4957 (20100319) __________
The message was checked by ESET NOD32 Antivirus.
http://www.eset.com
|
|
|
|
|
|
Re: totsiens Usenet [boodskap #119432 is 'n antwoord op boodskap #119430] |
Sa., 20 Maart 2010 13:12  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Mar 2010 19:12:41 +0200, Dave wrote:
> On Fri, 19 Mar 2010 12:59:09 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> Ek het goeie tye gehad, maar nou dink ek kom ek nie weer terug nie.
>> Jammerte, daar was goeie tye gewees.
>> Chow Dave & Etienne.
>> ---
>
> Sorrie Tobie, maar dit werk ongelukkig nie so
> dat omdat jy terug gekom het, die nuusgroep
> 'n gedaanteverwisseling sal ondergaan nie.
> Jy sal moet werk daaraan vriend.
> Niks is verniet nie.
Etienne is 'n perfekte voorbeeld.
Hy wil dit doen met die minste moeite moontlik.
Hy doen geen persoonlike boodskappe nie, slegs 'copy & Paste'.
Probeer naam maak met die minste moontlike moeite.
Hy gaan fóckol bereik, glo my, niemand ken diè nuusgroep beter as ek.
Glo my, ek was bly om jou weer te sien, maar jy beindruk nie mense
met 'n halwe vertoning nie. Diè spesifieke groep is moeilik
want die deelnemers is minder werd as wat hulle dink hulle is.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 04:05:58 UTC 2025
|