Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swartes vermoor 68 Jarige
Swartes vermoor 68 Jarige [boodskap #119361] Vr, 05 Maart 2010 18:05 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bejaarde vermoor in rooftog
2010-03-05 19:02

Johannesburg 'n 68-jarige man is vroeg Vrydagoggend op sy kleinhoewe
in Mullerstuine naby Barrage gedurende 'n gewapende rooftog vermoor,
het polisie in Gauteng gesê.

Robert Hunter, wat aan Parkinson se siekte, sowel as been- en
gewrigsiektes gely het, is kort na 05:00 deur sy seun gevind, het
insp. Kinnie Steyn gesê.

Die seun, Freddy Hunter, wat in 'n ander huis op dieselfde erf woon,
het wakker geword en drie mans gesien wat probeer het om sy pa se
motor te steel.

Die mans het gevlug nadat hy verskeie waarskuwingskote gevuur het.

Hy het ;'n sekuriteitsmaatskappy gekontak en saam met hulle by sy pa
se huis ingegaan.

Robert Hunter se lyk is met 'n groot wond in sy bors gevind wat deur
'n skerp voorwerp veroorsaak is.

Hulle het 'n jaggeweer en 'n haelgeweer langs sy pa se motor gevind.

Verskeie sakke met kruideniersware is heelwat later in 'n aangrensende
veld gevind.

Polisie het binne ure drie mans in hegtenis geneem.

Hulle het 'n haelgeweer, selfone en juweliersware in hulle besit
gehad.

Die mans word ook gesoek vir ander gewapende rooftogte in die
omgewing.

Hulle sal Maandag in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.

- Sapa
Re: Swartes vermoor 68 Jarige [boodskap #119366 is 'n antwoord op boodskap #119361] Sa, 06 Maart 2010 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 5, 8:05 pm, Etienne Marais wrote:
> Bejaarde vermoor in rooftog
> 2010-03-05 19:02
>
> Johannesburg 'n 68-jarige man is vroeg Vrydagoggend op sy kleinhoewe
> in Mullerstuine naby Barrage gedurende 'n gewapende rooftog vermoor,
> het polisie in Gauteng gesê.

> - Sapa

Nog 'n artikel oor die moord:
============================================================ ===========
Sieklike man met panga doodgekap
2010-03-06 08:46

Sonja van Buul

Johannesburg - 'n Sieklike man wat "voetjie vir voetjie geloop" het,
is gisteroggend in 'n huisrooftog buite Vanderbijlpark doodgekap,
vermoedelik met 'n panga.
Freddie Hunter het sy pa, Robert Naudé Hunter (68), voor dagbreek
dood in 'n plas bloed gevind.

Sowat twee uur later het die polisie drie mans in verband met die
moord vasgetrek.

Hunter jr., wat op dieselfde Mullerstuine-hoewe as sy pa woon, maar in
'n ander huis, het omstreeks 05:00 'n lawaai gehoor en aangeneem dis
hul twee troetelvarke, Vaatjie en Biscuit, wat moles maak. "Toe ek
buitentoe kyk, loop Vaatjie egter rustig verby die venster en ek het
onder meer opgemerk die gevaarligte van my pa se Ford Falcon XR6
flikker."

Hunter jr. het sy handvuurwapen gaan haal en buite gesien hoe twee
mans uit die motor spring en weghardloop.

"Ek het vier skote in die grond geskiet, maar as ek geweet het hulle
het my pa vermoor, sou ek geskiet het om dood te skiet."
Hy het alarm gemaak en sy verskrikte verloofde, Meisie Smith, het die
polisie gebel.

Hunter jr., 'n oudpolisieman, is terug na die moordhuis terwyl hulle
op hulp gewag het.
"Ek het buite na my pa geroep en aan sy slaapkamervenster geklop."

Met veiligheidswagte aan sy sy het hy by die huis ingegaan.
"Ek is dadelik na die spaarkamer waar die wapenkluis is en sien toe
eerste my pa se bleek voete. Ek het hom dood in 'n groot plas bloed
gevind."
Volgens insp. Kinnie Steyn, polisiewoordvoerder, was twee van Hunter
sr. se vuurwapens in die Ford, maar 'n derde een is spoorloos. "Ons
het ook onder meer 'n televisie en 'n plastieksak met 'n koeldrank- en
drankbottel en 'n karton sigarette buite gevind."

Die moordenaars het vermoedelik by 'n sitkamervenster ingekom nadat
hulle 'n veiligheidstralie afgebreek het.

"Ons hond, Popcorn, sou ons beslis gewaarsku het, maar hy is Maandag
doodgebyt," het Hunter jr. gesê.
Sy broer, Kobus, en dié se vrou, Vanessa, asook Martie van Heerden,
Smith se dogter, was van die mense wat hulle kort ná die doodstyding
na die moordtoneel gehaas het en wou geskok weet: Hoekom het die
huisrowers nie maar eerder net die weerlose man vasgebind nie?

"Ek vermoed my pa het aan Parkinson se siekte gely," het Freddie
Hunter gesê. "Hy het voetjie vir voetjie geloop en sou omgeval het as
'n mens liggies aan hom gestamp het."

Volgens Kobus Hunter was hul pa 'n geliefde oud-ambagsman wat met sy
bewende hande motors gerestoureer het.

Sy vrou, Christine (59), is sowat drie jaar gelede weens 'n hartaanval
dood.

Volgens Steyn het die Vanderbijlpark- en die Barrage-polisie sowat
twee uur ná die moord drie geharde misdadigers in hegtenis geneem.
"Die mans is reeds gesoekte moord- en roofmisdadigers. Hunter se
selfoon en juweliersware is teruggevind en ons het beslag gelê op 'n
onwettige haelgeweer."

Freddie Hunter het die polisie geloof vir hul puik optrede.

Die moordwapen en die vermiste vuurwapen is nog nie teruggevind nie.

Die verdagtes verskyn na verwagting Maandag in die Vanderbijlpark-
landdroshof.

Beeld
Re: Swartes vermoor 68 Jarige [boodskap #119372 is 'n antwoord op boodskap #119366] Sa, 06 Maart 2010 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Etienne Marais" schreef in bericht
news:96102cd5-4543-4f83-aaab-a4c9ed22da80@15g2000yqi.googleg roups.com...
On Mar 5, 8:05 pm, Etienne Marais wrote:
> Bejaarde vermoor in rooftog
> 2010-03-05 19:02
>
> Johannesburg � �n 68-jarige man is vroeg Vrydagoggend op sy kleinhoewe
> in Mullerstuine naby Barrage gedurende �n gewapende rooftog vermoor,
> het polisie in Gauteng ges�.

> - Sapa

Nog 'n artikel oor die moord:
============================================================ ===========
Sieklike man met panga doodgekap
2010-03-06 08:46

Sonja van Buul

Johannesburg - 'n Sieklike man wat �voetjie vir voetjie geloop� het,
is gisteroggend in �n huisrooftog buite Vanderbijlpark doodgekap,
vermoedelik met �n panga.
Freddie Hunter het sy pa, Robert Naud� Hunter (68), voor dagbreek
dood in �n plas bloed gevind.

Sowat twee uur later het die polisie drie mans in verband met die
moord vasgetrek.

Hunter jr., wat op dieselfde Mullerstuine-hoewe as sy pa woon, maar in
�n ander huis, het omstreeks 05:00 �n lawaai gehoor en aangeneem dis
hul twee troetelvarke, Vaatjie en Biscuit, wat moles maak. �Toe ek
buitentoe kyk, loop Vaatjie egter rustig verby die venster en ek het
onder meer opgemerk die gevaarligte van my pa se Ford Falcon XR6
flikker.�

Hunter jr. het sy handvuurwapen gaan haal en buite gesien hoe twee
mans uit die motor spring en weghardloop.

�Ek het vier skote in die grond geskiet, maar as ek geweet het hulle
het my pa vermoor, sou ek geskiet het om dood te skiet.�
Hy het alarm gemaak en sy verskrikte verloofde, Meisie Smith, het die
polisie gebel.

Hunter jr., �n oudpolisieman, is terug na die moordhuis terwyl hulle
op hulp gewag het.
�Ek het buite na my pa geroep en aan sy slaapkamervenster geklop.�

Met veiligheidswagte aan sy sy het hy by die huis ingegaan.
�Ek is dadelik na die spaarkamer waar die wapenkluis is en sien toe
eerste my pa se bleek voete. Ek het hom dood in �n groot plas bloed
gevind.�
Volgens insp. Kinnie Steyn, polisiewoordvoerder, was twee van Hunter
sr. se vuurwapens in die Ford, maar �n derde een is spoorloos. �Ons
het ook onder meer �n televisie en �n plastieksak met �n koeldrank- en
drankbottel en �n karton sigarette buite gevind.�

Die moordenaars het vermoedelik by �n sitkamervenster ingekom nadat
hulle �n veiligheidstralie afgebreek het.

�Ons hond, Popcorn, sou ons beslis gewaarsku het, maar hy is Maandag
doodgebyt,� het Hunter jr. ges�.
Sy broer, Kobus, en di� se vrou, Vanessa, asook Martie van Heerden,
Smith se dogter, was van die mense wat hulle kort n� die doodstyding
na die moordtoneel gehaas het en wou geskok weet: Hoekom het die
huisrowers nie maar eerder net die weerlose man vasgebind nie?

�Ek vermoed my pa het aan Parkinson se siekte gely,� het Freddie
Hunter ges�. �Hy het voetjie vir voetjie geloop en sou omgeval het as
�n mens liggies aan hom gestamp het.�

Volgens Kobus Hunter was hul pa �n geliefde oud-ambagsman wat met sy
bewende hande motors gerestoureer het.

Sy vrou, Christine (59), is sowat drie jaar gelede weens �n hartaanval
dood.

Volgens Steyn het die Vanderbijlpark- en die Barrage-polisie sowat
twee uur n� die moord drie geharde misdadigers in hegtenis geneem.
�Die mans is reeds gesoekte moord- en roofmisdadigers. Hunter se
selfoon en juweliersware is teruggevind en ons het beslag gel� op �n
onwettige haelgeweer.�

Freddie Hunter het die polisie geloof vir hul puik optrede.

Die moordwapen en die vermiste vuurwapen is nog nie teruggevind nie.

Die verdagtes verskyn na verwagting Maandag in die Vanderbijlpark-
landdroshof.

� Beeld
____________________________________________________________ _______________
Etienne,ek het oor een paar daae die woord kafferbendes (moordenaars van een
Belgiese man)gebruik op die Nederlandse prikbord en hulle het my uitgeskeld
vir rassies,hulle het ook een klag ingedien,kan jy si iets begryp Etienne?
Re: Swartes vermoor 68 Jarige [boodskap #119373 is 'n antwoord op boodskap #119372] So, 07 Maart 2010 07:36 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 6, 5:44 pm, "ikke" wrote:
> "Etienne Marais" schreef in berichtnews:96102cd5-4543-4f83-aaab-a4c9ed22da80@15g2000yqi. googlegroups.com...
> On Mar 5, 8:05 pm, Etienne Marais wrote:
>
>> Bejaarde vermoor in rooftog
>> 2010-03-05 19:02
>
>> Johannesburg n 68-jarige man is vroeg Vrydagoggend op sy kleinhoewe
>> in Mullerstuine naby Barrage gedurende n gewapende rooftog vermoor,
>> het polisie in Gauteng ges .
>> - Sapa
>
> Nog 'n artikel oor die moord:
> ============================================================ ===========
> Sieklike man met panga doodgekap
> 2010-03-06 08:46
>
> Sonja van Buul
>
> Johannesburg - 'n Sieklike man wat voetjie vir voetjie geloop het,
> is gisteroggend in n huisrooftog buite Vanderbijlpark doodgekap,
> vermoedelik met n panga.
> Freddie Hunter het sy pa,  Robert Naud Hunter (68), voor dagbreek
> dood in n plas bloed gevind.
>
> Sowat twee uur later het die polisie drie mans in verband met die
> moord vasgetrek.
>
> Hunter jr., wat op dieselfde Mullerstuine-hoewe as sy pa woon, maar in
> n ander huis, het omstreeks 05:00 n lawaai gehoor en aangeneem dis
> hul twee troetelvarke, Vaatjie en Biscuit, wat moles maak. Toe ek
> buitentoe kyk, loop Vaatjie egter rustig verby die venster en ek het
> onder meer opgemerk die gevaarligte van my pa se Ford Falcon XR6
> flikker.
>
> Hunter jr. het sy handvuurwapen gaan haal en buite gesien hoe twee
> mans uit die motor spring en weghardloop.
>
> Ek het vier skote in die grond geskiet, maar as ek geweet het hulle
> het my pa vermoor, sou ek geskiet het om dood te skiet.
> Hy het alarm gemaak en sy verskrikte verloofde, Meisie Smith, het die
> polisie gebel.
>
> Hunter jr., n oudpolisieman, is terug na die moordhuis terwyl hulle
> op hulp gewag het.
> Ek het buite na my pa geroep en aan sy slaapkamervenster geklop.
>
> Met veiligheidswagte aan sy sy het hy by die huis ingegaan.
> Ek is dadelik na die spaarkamer waar die wapenkluis is en sien toe
> eerste my pa se bleek voete. Ek het hom dood in n groot plas bloed
> gevind.
> Volgens insp. Kinnie Steyn, polisiewoordvoerder, was twee van Hunter
> sr. se vuurwapens in die Ford, maar n derde een is spoorloos. Ons
> het ook onder meer n televisie en n plastieksak met n koeldrank- en
> drankbottel en n karton sigarette buite gevind.
>
> Die moordenaars het vermoedelik by n sitkamervenster ingekom nadat
> hulle n veiligheidstralie afgebreek het.
>
> Ons hond, Popcorn, sou ons beslis gewaarsku het, maar hy is Maandag
> doodgebyt, het Hunter jr. ges .
> Sy broer, Kobus, en di se vrou, Vanessa, asook Martie van Heerden,
> Smith se dogter, was van die mense wat hulle kort n die doodstyding
> na die moordtoneel gehaas het en wou geskok weet: Hoekom het die
> huisrowers nie maar eerder net die weerlose man vasgebind nie?
>
> Ek vermoed my pa het aan Parkinson se siekte gely, het Freddie
> Hunter ges . Hy het voetjie vir voetjie geloop en sou omgeval het as
> n mens liggies aan hom gestamp het.
>
> Volgens Kobus Hunter was hul pa n geliefde oud-ambagsman wat met sy
> bewende hande motors gerestoureer het.
>
> Sy vrou, Christine (59), is sowat drie jaar gelede weens n hartaanval
> dood.
>
> Volgens Steyn het die Vanderbijlpark- en die Barrage-polisie sowat
> twee uur n die moord drie geharde misdadigers in hegtenis geneem.
> Die mans is reeds gesoekte moord- en roofmisdadigers. Hunter se
> selfoon en juweliersware is teruggevind en ons het beslag gel op n
> onwettige haelgeweer.
>
> Freddie Hunter het die polisie geloof vir hul puik optrede.
>
> Die moordwapen en die vermiste vuurwapen is nog nie teruggevind nie.
>
> Die verdagtes verskyn na verwagting Maandag in die Vanderbijlpark-
> landdroshof.
>
> Beeld
> ____________________________________________________________ _______________
> Etienne,ek het oor een paar daae die woord kafferbendes (moordenaars van een
> Belgiese man)gebruik op die Nederlandse prikbord en hulle het my uitgeskeld
> vir rassies,hulle het ook een klag ingedien,kan jy si iets begryp Etienne?

Eintlik is daar iets daaraan, want dit gaan
nie oor ras nie maar kultuur, die hele
bliksemse Bantu kultuur wat soveel van
Afrika beslaan.

As mense negatief en haatlik teenoor die
Afrikaner en Boere KULTUUR kan wees,
kan ek dieselfde doen teen die Bantu
KULTUUR. Ek minag nie swart mense nie,
ek minag die moordadigheid van die
tradisionele Bantu kultuur.

Van nou af gaan ek verwys na die Bantu
kultuur en weerhou van Kaffer wat eerder
met ras as kultuur ge-assosieer word.

Ironies, die woord kaffer kan egter ook na
'n wit persoon verwys en ek sal nie huiwer
om 'n wit persoon 'n kaffer te noem na iets
soos verkragting of moord nie.
Vorige onderwerp: Polisie slaan toe op tradisionele ‘dokters’
Volgende onderwerp: Re: Is "Dutch" 16 different languages
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:59:50 MGT 2024