Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anatomie van 'n Plaasaanval
Anatomie van 'n Plaasaanval [boodskap #119286] So, 31 Januarie 2010 13:23 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
"

Die man kom staan voor my. Hy het handskoene aan en ek sien die blink
loop van sy vuurwapen waar hy dit voor my gesig hou en hoor hom sê dat
hy my gaan “naai” en my gaan “doodmaak.”

"

http://ditsem.net/boshoffs.php
Re: Anatomie van 'n Plaasaanval [boodskap #119288 is 'n antwoord op boodskap #119286] So, 31 Januarie 2010 13:40 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 31, 3:23 pm, Etienne Marais wrote:
> "
>
> Die man kom staan voor my. Hy het handskoene aan en ek sien die blink
> loop van sy vuurwapen waar hy dit voor my gesig hou en hoor hom sê dat
> hy my gaan “naai” en my gaan “doodmaak.”
>
> "
>
> http://ditsem.net/boshoffs.php

Een van die persone wat kommentaar gelewer het op die bogenoemde webwerf
het die volgende geskryf

"

Datum: 31 Jan 2010

Kan hierdie in engels vertaal word en na wêreldhof in Den Haag gestuur
word vir hulle aandag, ondersoek en optrede en alle organisasies wat SA
finansieel ondersteun en skenkings doen vir ontwikkeling. Ek het eens
berigte deurgestuur na die G8-beraad en Tony Blair o.a. en daar is op
dieselfde samekoms onmiddellik aandag gegee deur al die grootmoondhede.
Daar is toe eenparig besluit dat geldelike hulp en ontwikkeling
waarvoor dit aangewend word aan Afrika onder direkte beheer sal staan
van die skenkers self. Vandaar dat al die 2010-projekte onder direkte
buitelandse beheer met Afrika deelname toegepas word. My e-pos was
buitelands geblok daarna vir 2 weke, maar die regte effek is bereik.

SE RABIE

"

Ek wonder hoekom en wie sy e-posadres geblokkeer was...
Vorige onderwerp: Engelse Patriot (In Engels)
Volgende onderwerp: Re: Is "Dutch" 16 different languages?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 10:39:38 MGT 2024