Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maties se verengelsing
Maties se verengelsing [boodskap #119285] So, 31 Januarie 2010 10:10
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
JP Landman se artikel het my ge-irreteer:

http://tinyurl.com/yfndflp

Maties is soos Tuks deur Afrikaner geld en
harde werk gebring tot waar hul vandag is.

Dan kan mens mos sê dat die wêreld demografie
daarop dui dat Mandarin die wêreldtaal moet
wees en 'selfhelp' kulture maar moet voortveg
terwyl die Chinese kultuur oormag moet hê.
Selfbeskikking van lande is mos dan globale
apartheid...
Vorige onderwerp: Suid Afrika gaan Zimbabwe pad loop
Volgende onderwerp: Engelse Patriot (In Engels)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:49:53 MGT 2024