Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #119253] |
Tue, 12 January 2010 09:51  |
ikke
Boodskappe: 33 Geregistreer: August 2009
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Bestaan die nuusgroep hier nog
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuusgroep [boodskap #119266 is 'n antwoord op boodskap #119265] |
Tue, 19 January 2010 17:38   |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jan 18, 2:20 pm, Dave wrote:
> On Sun, 17 Jan 2010 07:50:11 -0800 (PST), Etienne Marais
>
> wrote:
>> On Jan 13, 12:43 pm, "ikke" wrote:
>>> "Etienne Marais" schreef in berichtnews:236c2a42-1f40-429c-afcd-be00506c4136@j5g2000yqm. googlegroups.com...
>>> On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:
>
>>>> Bestaan die nuusgroep hier nog
>
>>> Nouliks
>>> Dit vind ek spytig Etienne,ons et hier nogtans vinnige diskusies gehet
>>> Groetjes uit koue ondergesneeuwde Belgie
>
>> Het dit daar ook so baie gesneeu, ek weet nie of ek julle beny of
>> jammer kry nie :)
>
> Hier het struwelinge onstaan wat veroorsaak is deur 'n linkse faksie
> en op 'n stadium was dit erg genoeg dat mense eenvoudig geloop het.
Om van naar te raak, veral mense wat in die
buiteland sit en vingers wys en 'apartheids-skuld'
probeer toeken.
> Die nuusgroep hoef nie toegesneeu te wees soos België nie
> maar kan weer sonnig wees soos SA.
Ja, ek vrees die winter, dalk kry ons weer bietjie sonskyn op die
nuusgroep.
|
|
|
|
Re: Nuusgroep [boodskap #119269 is 'n antwoord op boodskap #119267] |
Wed, 20 January 2010 20:33  |
ikke
Boodskappe: 33 Geregistreer: August 2009
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:qqvdl5leepa8ijm56c0ee9c38kv11q2b8s@4ax.com...
>
> Etienne Marais
>> Om van naar te raak, veral mense wat in die
>> buiteland sit en vingers wys en 'apartheids-skuld'
>> probeer toeken.
>
> Yep.. van die probleemmakers kon nie die apartheidsisteem
> in SA verdra nie, en verhuis toe na Amerika, waar die Indiane
> in reservate geboender is, na Kanada waar die Indiane selfs geskiet is
> en na Australië waar die Aborigine sowat 'n eeu gelede nog 'n losprys
> op sy kop gehad het. Van hulle het England as heenkome gesoek,
> dieselfde England wat vrouens en kinders in Suid Afrika in
> konsentrasiekampe vermoor het.
> En 'n swart vrou het vanmôre vir my gesê dat sy Duitsland toe gaan ná
> die WB (waar sy 'n huis het), want SA gaan binnekort 'n Zimbabwe wees.
> Vele kere dit van blankes gehoor, maar vanmôe vanaf 'n swart vrou
> (wie se suster eiendom by my huur en in England woon).
>
Hallo mense ,jullie word uitgenodig op die kletskous,een chatgroep van
afrikane,belge en hollanders
http://www.kletskous.co.za/chat/chat.html
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 21:10:40 UTC 2025
|