Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » koffie
koffie [boodskap #1178] Do, 10 Julie 2003 22:16 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oukai, ek sal dit meedeel.

Daar is baie manier vir koffie te sit.

hoofdlyne!!

!, jy moet koffie neem
2, water
3, maak die water heet
4, doen koffie in 'n koffiefilterzakje
5, giet water op en laat dit sak
6, 1 lepel koffie vir 2 koppies, 'n groot lepel

Jy kan dit ook almal in jou koffiemasjien neuk en dan gaan dit vanself.

Maar nuut is, Senseo koffie, mmmmmmmmmmmmm

die apparaat is van Philips, is Nederlands, maar made in 'n arm land, deur
kinders, en Douwe Egberts, die beste koffie in Nederland.

en nooi julle almal, vir my koffie met skuim en as jy wil gekookte melk.
En ook Nederlands, jy gee net 1 koekie by!!

http://www.senseo.com/frames.html

Rico
Re: koffie [boodskap #1181 is 'n antwoord op boodskap #1178] Do, 10 Julie 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0de5ae$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> en nooi julle almal, vir my koffie met skuim en as jy wil gekookte melk.
> En ook Nederlands, jy gee net 1 koekie by!!
>

Dankie vir die resep Rico! En vir die uitnodiging, maar ek wil meer as een
koekie he. Om net 1 te gee is suinig, en jy is mos nie suinig nie?:-)) En ek
hou van soetgoed. Kan dit asseblief spesery koekies wees?

Lorinda
Re: koffie [boodskap #1182 is 'n antwoord op boodskap #1178] Do, 10 Julie 2003 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0dea96$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0de5ae$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> Maar nuut is, Senseo koffie, mmmmmmmmmmmmm
>
> Ek dink nie ek het dit al hier gesien nie, maar ek sal uitkyk daarvoor. Ek
> is baie lief vir koffie. Watter een drink jy, die Regular of Dark Roast?
> Moet nou net nie se die Cafeinevry nie, want ek sal swaar sluk aan so 'n
> skending.
>
>
> Lorinda

Ek drink regular, mild en mokka en nie decaf nie!!

Dark roast het ek ook, sal dit vir jou bewaar.

ek gaan ou kombuis toe, vir koekies te bak

Gr.Rico
>
Re: koffie [boodskap #1183 is 'n antwoord op boodskap #1178] Do, 10 Julie 2003 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0de5ae$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Maar nuut is, Senseo koffie, mmmmmmmmmmmmm

Ek dink nie ek het dit al hier gesien nie, maar ek sal uitkyk daarvoor. Ek
is baie lief vir koffie. Watter een drink jy, die Regular of Dark Roast?
Moet nou net nie se die Cafeinevry nie, want ek sal swaar sluk aan so 'n
skending.


Lorinda
Re: koffie [boodskap #1192 is 'n antwoord op boodskap #1183] Sa, 12 Julie 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Jul 2003 23:42:24 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0de5ae$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> Maar nuut is, Senseo koffie, mmmmmmmmmmmmm
>
> Ek dink nie ek het dit al hier gesien nie, maar ek sal uitkyk daarvoor. Ek
> is baie lief vir koffie. Watter een drink jy, die Regular of Dark Roast?
> Moet nou net nie se die Cafeinevry nie, want ek sal swaar sluk aan so 'n
> skending.
>
>
> Lorinda
>

Tog so waar, Lorinda. Uit nuuskierigheid het ek eenmaal
'n bottel Nescafé kaffeïnevry koffie gekoop, en dit later
weggegee vir iemand wat dit meer waardeer het.
Ek is seker daarvan, dat as 'n roker sigarette rook met
minder nikotien, dit ook weggegee sal word:-)

DD
Re: Koffie [boodskap #1412 is 'n antwoord op boodskap #1178] Di, 22 Julie 2003 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2qjqhv8c74b085c03jh9dot1i7ospuc17d@4ax.com...

>
> As ek aan afrikaanse koffie dink, dan dink ek an "chicory". :-)

Noudat jy dit noem.... Die meeste (kits) koffie in SA was mos altyd so 50%
chicory.

Lorinda
Re: Koffie [boodskap #1414 is 'n antwoord op boodskap #1178] Di, 22 Julie 2003 16:37 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:74pqhvsk3ilqdjhal219s3vb4a1k8qun9o@4ax.com...
>
> Eeeeuyp. :-) Dis ook heel interessant hoe mens se "everyday living"
> verander in verskeie kulture. Ek weet nie van jou nie, maar toe ons
> in SA gewoon het, was kitskoffie alledaags. Dit was meer net vir
> spesiale geleenthede waar ek koffiebone gemaal en gebrew het. As 'n
> coffeeholic het ek seker meer filter koffie gemaak as enige van my
> vriende wat heel tevrede was met Nescafe of iets dergliks.
> Maar hier in Amerika is dit heel andersom. Niemand hier drink juis
> kitskoffie nie, en dit word meestal net vir spesiale geleenthede
> gebruik. Maar dan is spesialiteit-koffies hier weer baie gewild -
> iets wat ons nie juis in SA geken het nie (wel nie 9 jaar gelede nie)
> :-)
> Is gegeurde koffiebone daar by julle ook so gewild? Julle is mos
> eerder tee drinkers oor die algemeen? Of is dit net 'n mite?
>

Nee, baie Engelse het deesdae ook koffie drinkers geword. Die "rise of the
coffee shop" is verantwoorderlik. Tee word nog baie gedrink onder die
werkers, wat die drink van koffie in 'n klas ding verander het...:-)

Gegeurde koffiebone is baie gewild, en goeie filter koffie by die huis 'n
moet. Ek drink vreeslik baie koffie, so ek maak filter koffie in die oggend
en in die aand, en drink tussen in kits koffie (maar sonder chicory:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Trotse vertaling
Volgende onderwerp: Screenshot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:49:49 MGT 2024