Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Elke derde dag
Elke derde dag [boodskap #11914] |
Tue, 23 December 1997 00:00 |
John I.
Boodskappe: 4 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
FEIT: Vandag, die twee-en twintigste plaasmoord-voorval in die afgelope twee maande.
FEIT: Die oorledenes is meesal blankes, meesal Afrikaners.
FEIT: In baie gevalle was geen roof betrokke nie.
FEIT: Elke keer is daar 'n grootskaalse soektog na die verdagtes, maar mens hoor nooit dat iemand aangekeer word nie.
Ek sê niks, maar ek dink wat ek dink.
--
John
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:41:57 UTC 2025
|