Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » EK HAAT TELKOM!!!!!
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119036 is 'n antwoord op boodskap #119035] |
Fri, 13 March 2009 16:41   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 Mar 2009 03:45:27 -0700 (PDT), Jottie
wrote:
> On 12 Mar, 17:47, Dave wrote:
>> On Wed, 11 Mar 2009 16:23:33 -0700 (PDT), Jottie
>> wrote:
>>> On 8 Mar, 19:41, p....@eskom.co.za wrote:
>>>> Ferdi maar jy is n' vieslike mens. Gewoonlik is dit gesante van satan wat so
>>>> praat, ek neem aan hy is jou god, so vloek hom en jy sal okey wees. Sies
>>>> maar jy is n' onding. Kry vir jou n' Cell foon of is jy te agterlik, dalk
>>>> agterbeblewende.
>>>> Vieslike ongedierte jy, satans kind, skuim, afdrifsels van vuilgoed.
>>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>>> Enige sukses gehad daarmee?
>>> hihihihihi
>> ha ha... skerper as wat selfs die skerpe ek gedog het, Jottie..:-0))
>> Toe vang jy die vieslike mens met sy broek op sy knieë!
>> Jy het die ding so poppey gemaak nou, dat hy sal
>> terugkeer na die modderhokke waar hy vandaan is.
>> Jy sal jou haarstyl moet verander, want jy is toe
>> nie naastenby so dom soos jy lyk nie.
>> Jy besef natuurlik dat jy, tussen die week se duisende bydraes
>> 'n goue sterretjie kry. As die anti nie afgetree het nie
>> sou sy jou 'n spesiale toekenning laat kry het.. en top punte.
>
> Ek het nie regtig 'n probleem met die feit dat hy smag na kontak met
> die fynere geslag nie. Miskien was/is hy baie eensaam. Dis seker sy
> saak maar as ek na sy woordkeuse in daardie een pos kyk "pls sent more
> of cassie wet and horny" dan vind ek dit komies dat iemand met sy
> "voorkeure" vir Ferdi aanvat oor sy taalgebruik.
> Ek sal nogtans graag wil weet of hy enige sukses gehad het met sy
> soeke na... ahem... "penpals".. ahem... ;-)
Maar volgens jou lyk dit of hy 'n pedofiel kan wees, maar ook soekend
na enige sletterige geselsskap. Intussen, doen hy ook sy bes om Ferdi
se aandag te kry. Laat mens wonder of hy weet waar sy belangstelling
lê, né.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119058 is 'n antwoord op boodskap #119056] |
Sat, 14 March 2009 12:05   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 14 Mar 2009 05:01:59 -0700 (PDT), Jottie
wrote:
> On 14 Mar, 12:36, Dave wrote:
>> On Sat, 14 Mar 2009 05:31:46 +0200, p....@eskom.co.za wrote:
>>> Toe nou nie ek daai een nie. Probeer Rassie.erasmus@eskom . Ek het
>>> perongeluk op die chatroom afgekom en was verbaas dat daar n' afrikaanse
>>> site is. Dink ek moet liewers verby hou hier.
>>> EK vra ook omverskoning aan Ferdi en hoop julle chat leker verder.
>>>> Rassie Erasmus? Dieselfde ou wat wat voorheen vanaf sy kantoor-
>>>> rekenaar by Eskom (proxy IP: 147.110.52.59) na alt.penpals.erotic en
>>>> alt.sex.erotica gepos het opsoek na "penpals ( girls only. 25 to 40.)"
>>>> en vra dat hulle hom email by "ras.e...@eskom.co.za"???
>>>> Enige sukses gehad daarmee?
>>>> hihihihihi
>> ha ha.. Jottie, hoe vinnig snoer jy die klein gek se bek.
>> Hy het per ongeluk op ons chatroom afgekom?
>> Per ongeluk ja, maar ons'n, nie sy ongeluk nie.
>> Hy's toe reg toe hy besluit om liewers hier verby te hou..
>> waarheen nou? Terug na die pedofielkamers en hoerhuise?
>> Ons sal hom moet dophou waarheen hy nou gaan
>> en sommer uitvind of hy getroud is en sy pos aan die 'penpals'
>> na haar (sy vrou) Â forward.
>
> Nee fok Dave! Pedofiel? Dis darem bietjie vergevat. Dat nie almal se
> smaak dieselfde is nie is waar maar die ou het darem niks onwettigs
> gedoen waarvan ek weet nie. Die ergste wat jy hom van kan beskuldig is
> dat hy maatskappybates vir privaatdoeleindes gebruik. En dit is Eskom
> se saak nie myne nie.
Hy's 73 en jy sê dat hy na meisies van 25 soek, Jottie. En hy jaag my
elektrisiteitrekeing op met sy Internetrekening.
|
|
|
|
|
|
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #119062 is 'n antwoord op boodskap #119061] |
Sun, 15 March 2009 10:46   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Mar 2009 04:01:58 +0200, po...@eskom.co.za wrote:
> Jottie" wrote in message >
> Gaaf as dit nie jy is nie. Maar ek sien jy pos nogsteeds via dieselfde proxy
> server by Eskom as Rassie en volgens jou Google Groups profile
> is julle dieselfde ou. Is daar nie voorskrifte teen die gebruik van
> maatskappybates vir private gebruik nie? Onthou net as ek dit kan sien
> dan kan jou IT departement dit definitief ook sien... Miskien is dit
> veiliger om 'n posduif te gebruik.. ;-)
> Ek wil jou nie vals beskuldig nie en het dit juis as 'n vraag gestel.
> Nou sal ek seker ook nooit weet of ou Rassie suksesvol was of nie...
> Maar dit daar gelaat..
> Moet in elkgeval nie onwelkom voel hier nie! Hier staan elke ou op sy
> eie teekis en as daar gepraat word dan praat almal gelyk en niemand
> luister nie. Nogtans 'n goeie plek om uiting te gee aan jou diep en
> donkere emosies indien enige. Niks fout daarmee nie.
>
> Ag dankie ou Jottie. Ek sal nou nie weet of daai ou suksesvol was nie. Sien
> ons gebruik net 3 servers, Proxy 1, proxy 2 en eskom news proxy. Ek kan kies
> wat ek wil en ook enige naam, ook is ek op google, MSM en Gmail.. En raai
> wat, ek is n perde boer. Sal jou spesiaal die July wenner gee die jaar. Sal
> nie weer Pocket Power wees wat wen nie en siende dat ek 73 is sal daai
> meisies beslis nie in my belang stel nie. En vir Dave wil ek net se, kak ga
> jy kak want ek sit my broer op jou met sy hele stomer span en ek met my
> Bulls span. Toemaar ek joke net. PS: my ou vrou stuur groete.
> Jottie noudat jy weet, die is rerig my laaste ou skrywetjie, miskien sweef
> ek weer eendag hier verby net om te sien watse humor julle kwyt raak as ek
> nog leef. 73 is nie n' man se speelmaat nie.
> Groete.
>
ha haha.... hoekom is oom nou so haastig. Ons het nou blad geskud en
vir mekaar hallo gesê, en nou word die mouterbike met sy sidecar weer
gestart..! En sê vir die tannie ek sê "hallo". Jammer Ferdi is nie nou
hier om ook te groet nie, maar ek sal oom se groete oordra.
Kom kuier gerus weer:-)
|
|
|
Re: EK HAAT TELKOM!!!!! [boodskap #120331 is 'n antwoord op boodskap #118771] |
Fri, 03 March 2017 22:46  |
vjaa...
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 2017
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Friday, February 13, 2009 at 7:01:34 PM UTC+2, Ferdi wrote:
> EK FOKKIN HAAT HULLE!!!!!!!!! EK FOKKIN HAAT HULLE!!!!!!!!!!
>
> DIE FOK WEET EK HAAT HULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> ARROGANTE INCOMPETENT DONNERSE IDIOTE!!!!!!!
>
> DAAR SAL "N DAG KOM. DAAR GAAN 'N FOKKEN DAG KOM EK SE JULLE!!!!!!!!!
dit is die K faktor wat teenwoordig is en ja sorry, nou wonder n' mens waar kom rasisme vandaan. I mean Really??????
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 21:10:39 UTC 2025
|