Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Eugene Terre Blanche - Tolbos
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Eugene Terre Blanche - Tolbos [boodskap #118999 is 'n antwoord op boodskap #118997] |
Thu, 26 February 2009 13:23   |
Daniel Le Roux
Boodskappe: 106 Geregistreer: February 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Dave, ek het intussen beide die twee programme wat jy voorgestel het
ge-download, en is reg vir aksie!
"Daniel le Roux" wrote in message
news:49a6859a$0$19177$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Hello Dave, ek is oppie lug. Thanks vir jou moeite!
>
> Jan.
>
> "Dave" wrote in message
> news:p48bq4pllr1tusofk3pga1nd6h5ga3f4kt@4ax.com...
>> On Wed, 25 Feb 2009 15:08:12 +0200, Dave wrote:
>>
>>>> Het vir jou 'n program gereed, Jan.
>>>> Maar het jy enige FTP program?
>>>> Gebruik jy miskien Total Commander,
>>>> Smart FTP of so iets?
>>>> (of enige ander FTP program) want jy
>>>> gaan dit nodig hê om te download.
>
>>> ftp://41.213.112.254/
>>> kodewoorde het nie verander
>
>>> deedee.net/downloads/programs/Movie DVD Maker v2.6
>
>>> maar jy gaan 'n FTP program nodig hê om
>>> 'n copy of download fasiliteit te hê.
>>> As jy Total Commander het, spiekeries.
>>> Andersins http://www.smartftp.com/
>> Ek besef ek het hierdie boodskap oor 10nm (by jou) vir jou gelaat.
>> Niks het verander nie behalwe die adres sal anders wees.
>> Wanneer jy terug kom, en reg is om dit af te haal, sê
>> dit. FTP client (enige) program vir download?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 21:03:50 UTC 2025
|