Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Torreke en Wally...
Torreke en Wally... [boodskap #118798] |
Sat, 14 February 2009 20:23  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om die
Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118801 is 'n antwoord op boodskap #118798] |
Sun, 15 February 2009 05:40   |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Feb 14, 10:23 pm, Ferdi wrote:
> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>
Nee, Ferdi, ek dink nie dis wat ek hoegenaamd insinueer het nie.
Komende van 'n professionele joernalis was jou pos in 'n openbare
forum heeltemal buite orde. Ek wou dalk gehad het my kinders
moet Usenet ook lees. (Nou leer jy hulle dalk om "fokken" verkeerd
te spel ook nog.) My ma het altyd gesê ouens wat vloek doen dit want
hulle ken eenvoudig nie genoeg woorde nie. Jou oorspronklike
skuim-om-die bek pos het 'n hopelose sein-tot-ruis verhouding.
Jy kan nie eers vloek en dit reg spel nie. Ek hoop jou redakteur
kom dit te hore en dank jou sonder meer af.
Voeg jy daarmee enige bruikbare inligting tot die wêreld toe?
Behalwe dat jy alle twyfel of jy ongeskik en onnosel is uit die
weg ruim?
(In my geestesoog sien ek Ferdi met sandale en kleed die sambok
swaai in die Telkom hoofkantoor terwyl die toonbanke omgekeer
word en die hoenders en bokke uitgejaag word. "Uit! Uit die huis van
my Vader, ek haat julle", spoeg hy. "Eish, maneer!" sê die Telkom
fariseers kopskuddend. "Eish? Jy soek hom die wat? Hoekom jy
so gekwat is? He-haa ke, sBanxa dini" )
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118805 is 'n antwoord op boodskap #118798] |
Sun, 15 February 2009 11:00   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi" [/color]
> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>
> Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om die
> Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
>
> Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
> die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
> Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
Jou insig in die insident van die tempelreiging wys presies hoeveel waarde
mens aan jou joernalistieke opinies kan heg.
Ons praat nie van teksverklaring nie, want daarvan weet jy klaarblyk NIKS.
As jou "insig" tiperend is van die insig van die deursneë Afrikaanse
joernalis, is dit g'n wonder ons Afrikaanse joernalistieke standaard sukkel
om die betekenis van woorde soos "waarheid", "gebalanseerde beriggewing" en
"objektiwiteit" te verstaan nie.
Jy openbaar nie eens die insig van 'n matriekleerling in die tempelreiniging
nie.
Dank die Vader, ek is nie 'n Beeld leser nie.
G'n wonder Eddie Botha van Daily Dispatch is so venynig oor Rapport en sy
susterskoerante, sy eertydse werkgewers nie.
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118806 is 'n antwoord op boodskap #118801] |
Sun, 15 February 2009 11:04   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 14 Feb 2009 21:40:25 -0800 (PST), Walter die Wonderman
wrote:
> On Feb 14, 10:23Â pm, Ferdi wrote:
>> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
>> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
>> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>
> Nee, Ferdi, ek dink nie dis wat ek hoegenaamd insinueer het nie.
>
> Komende van 'n professionele joernalis
Wat is jou regte naam?
Waar werk jy?
Wat presies doen jy daar?
As jy nie inligting hier in die openbaar aan my gee nie, durf jy nie
wat jy van my weet - wat ek NOOIT aan jou gese het nie - op die wyse
gebruik nie. OK?
So, alle verdere gesprekke hang nou af van jy wat die drie vragies
hierbo antwoord sodat ek ook op jou denke en reaksies ook in daardie
terme kan reageer.
Jy het sekerlik genoeg integriteit om te verstaan wat goed vir my is
is ook goed vir jou.
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118815 is 'n antwoord op boodskap #118805] |
Sun, 15 February 2009 13:12   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Feb 2009 13:00:37 +0200, "Torreke" wrote:
> "Ferdi"
>> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
>> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
>> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>> Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om die
>> Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
>> Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
>> die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
>> Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
>
> Jou insig in die insident van die tempelreiging wys presies hoeveel waarde
> mens aan jou joernalistieke opinies kan heg.
> Ons praat nie van teksverklaring nie, want daarvan weet jy klaarblyk NIKS.
> As jou "insig" tiperend is van die insig van die deursneë Afrikaanse
> joernalis, is dit g'n wonder ons Afrikaanse joernalistieke standaard sukkel
> om die betekenis van woorde soos "waarheid", "gebalanseerde beriggewing" en
> "objektiwiteit" te verstaan nie.
>
> Jy openbaar nie eens die insig van 'n matriekleerling in die tempelreiniging
> nie.
>
> Dank die Vader, ek is nie 'n Beeld leser nie.
> G'n wonder Eddie Botha van Daily Dispatch is so venynig oor Rapport en sy
> susterskoerante, sy eertydse werkgewers nie.>>?
He,he.. JY het baie woorde gebruik om te se ek "weet niks" ens ens
bla bla maar jy het NIKS gepos om wat ek gese het te antwoord nie!
Ek sien jy se: " Dank die Vader, ek is nie 'n Beeld leser nie."
Is daai "dank die vader" nie godslasterlik nie, Hmm?
|
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118829 is 'n antwoord op boodskap #118815] |
Sun, 15 February 2009 16:21   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi" < wrote
>
>>> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
>>> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
>>> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>
Waar lees jy iets daarvan dat Hy "'n woedebui" gehad het?
Voor jy weer so-iets kwytraak, stel ek voor dat jy AL VIER evangelies se
weergawe daarvan lees:
1) Dit begin met die intog in Jerusalem op 'n donkie...
2) Waarna Hy na die tempel toe is en gekyk het wat daar gebeur...
3) Na Betanië toe waar Hy oornag het...
4) Volgende dag t'rug en met 'n sweep wat Hy gevleg het, die tempel gereinig
5) Van 'n woedebui wat Hom oorval het
- om nie eens van jou kru woorde te praat nie!
- is daar GEEN sprake nie.
Van heilige verontwaardiging en berekende optrede om wat verkeerd is,
reg te stel, wel!!!
>>> Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om die
>>> Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
>
>>> Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
>>> die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
>>> Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
Ek dink jy't genoeg van my gesien om te weet dat "petit Bourgeoisie maniere"
waarskynlik nie my styl is nie...
Baie meer waarskynlik presies die teenoorgestelde...
Jesus se optrede teen wat in die tempel gebeur het, gaan...
1) Nie teen swak dienslewering nie...
Die geldwisselaars en duiweverkopers het juis "uitstekende" diens
gelewer
2) Nie teen handelsbedrywighede...
Daar is niks verkeerd met valuta-transsaksies (geldwisselary) of
duiweverkopery nie...
3) Nie oor Homself en sy eie belang nie...
(Soos jou Telkom tirade nie...)
4) Wel oor die belange van sy Vader...
Sy Vader se huis wat ontwy word en wat Hy weer heilig!!!
5) Oor die belange van ware aanbidders...
Ware aanbidders wat deur al die handelbedrywighede die geleentheid tot
ware aanbidding ontsê is....
Die wêreld moenie die kerk ingebring word nie...!
Eerder andersom: Die kerk moet die wêreld ingedra word...
Jy is VERHARD, Ferdi...,
maar so verhard is jy nie,
dat jy nie die verskil kan raaksien nie...
tussen jou kinderagtige tantrums oor jou eie belange wat gefrustreer is,
en waarin jy God jou "tool" probeer maak het om Telkom by te kom...,
- en Jesus se optrede om die belange van sy Vader en sy ware kinders te
beskerm...
Of hoe?
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118830 is 'n antwoord op boodskap #118827] |
Sun, 15 February 2009 16:33   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Feb 2009 17:46:58 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Ferdi" < wrote in
>
>> Is daai "dank die vader" nie godslasterlik nie, Hmm?
>
> Nie godslasterlik nie, maar ook nie reg nie...
> - te veel van die houding van die fariseër wat God gedank het omdat hy nie
> soos die tollenaar is nie...
> Ek het my inderdaad besondig daarmee!
>
> Maar Rapport se voorbladstorie vandag oor Joost het my opnuut laat wonder of
> ek nog dié koerant moet koop...\
> Of Joost nou skuldig is of nie...
> Ek is siek en sat daarvan dat gelowiges se sondes so oor die voorblaaie
> gesmeer word...
> ongeag watter skade daarmee aangerig word!!!
>
> Maar dieselfde dinge wat ateiste doen is nie nuus nie...
Jy kan maar aanhou koop, Torreke,
want hoeveel bevestiging het jy of joost die waarheid vertel of
simpatie soek? 'n Kollega-vriend het Australië toe gevlieg om 'n
Springbok wedstryd te gaan bywoon. Hy het hope fotos geneem
en sy woode aan my was iets soos "à l die Springbokke, behà lwe joost
van der westhuizen, is vriendelike ouens met wie jy kan gesels asof jy
julle om 'n kuiertafel sit. Maar joost is ongelooflik onbeskof en vol
van homself (ek sensor sy woorde) " hy is 'n vX@!+" het hy gesê.
Nou, na hy voorbladnuus is (vandag) (lees mooi die verslaggewer se
woorde, waar gesê word dat dit beslis hy is op die movie - sonder om
dit te bevraagteken - nie Beeld se 'na bewering'' het die verdagte'
'glo' ens. ens.) noem hy homself 'n Christen wat 'nog nooit sy vrou
verneuk het nie."
Hoe realisties is jy met wat jy hier gesê het?
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118833 is 'n antwoord op boodskap #118830] |
Sun, 15 February 2009 17:01   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:93ggp4lt16ucm2dj3fvmf37afp9nia4fei@4ax.com...
> On Sun, 15 Feb 2009 17:46:58 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>> "Ferdi" < wrote in
>
>>> Is daai "dank die vader" nie godslasterlik nie, Hmm?
>> Nie godslasterlik nie, maar ook nie reg nie...
>> - te veel van die houding van die fariseër wat God gedank het omdat hy nie
>> soos die tollenaar is nie...
>> Ek het my inderdaad besondig daarmee!
>> Maar Rapport se voorbladstorie vandag oor Joost het my opnuut laat wonder
>> of
>> ek nog dié koerant moet koop...\
>> Of Joost nou skuldig is of nie...
>> Ek is siek en sat daarvan dat gelowiges se sondes so oor die voorblaaie
>> gesmeer word...
>> ongeag watter skade daarmee aangerig word!!!
>> Maar dieselfde dinge wat ateiste doen is nie nuus nie...
>
>
> Jy kan maar aanhou koop, Torreke,
> want hoeveel bevestiging het jy of joost die waarheid vertel of
> simpatie soek? 'n Kollega-vriend het Australië toe gevlieg om 'n
> Springbok wedstryd te gaan bywoon. Hy het hope fotos geneem
> en sy woode aan my was iets soos "à l die Springbokke, behà lwe joost
> van der westhuizen, is vriendelike ouens met wie jy kan gesels asof jy
> julle om 'n kuiertafel sit. Maar joost is ongelooflik onbeskof en vol
> van homself (ek sensor sy woorde) " hy is 'n vX@!+" het hy gesê.
> Nou, na hy voorbladnuus is (vandag) (lees mooi die verslaggewer se
> woorde, waar gesê word dat dit beslis hy is op die movie - sonder om
> dit te bevraagteken - nie Beeld se 'na bewering'' het die verdagte'
> 'glo' ens. ens.) noem hy homself 'n Christen wat 'nog nooit sy vrou
> verneuk het nie."
> Hoe realisties is jy met wat jy hier gesê het?
>
Ek is nie 'n Joost fan nie...
Dit het my ook opgeval dat hulle nie sê "na bewering" nie...
Dit gaan nie oor Joost nie...
Dit gaan oor die siek beheptheid van die koerante om Christene se sondes aan
die groot klok op te hang..
So oor die voorblad te smeer...
Kyk, daar dis 'n Christen... Kyk wat doen hy...!!!
En die DREK van die ateiste word onder die bed ingevee...!
Dave, daar word groot gewag gemaak van die sg "Donker Middel Eeue" toe die
Roomse Kerk alles oorheers het...
Die Reformasie en wat dit gebring het, word ook deur die Ferdis van hierdie
wêreld op hierdie ng afgelag en verdag gemaak...
Die Renaissance, Rasionalisme, Humanisme, ens. word verheerlik omdat dit ons
van die plak van die kerk bevry het...
Die ewolusionisme en natuurwetenskappe word verheerlik en aanbid!!!
En die geestewetenskappe afgelag...
Maar wat is die feite?
Dit is die natuurwetenskaplikes, die opkoms van die Rasionalisme, die
Renaissance met die industriële rewolusie wat daaruit gevloei het wat
hierdie wêreld tot op die rand van die ondergang gebring het...
Dis die slim natuurwetenskaplikes wat al die masjiene gebou het om die plek
in rook te verstik...
Dit is die slim regsgeleerdes wat 'n sekulêre grondwet opgestel het waarin
iemand wat 'n vrou verkrag en vermoor, se lewe meer werd is as dié van sy
slagoffer...
Dit is die ewolusie-teorie wat vir mense kom vertel het dat hulle nie deur
'n almagtige God na sy beeld en gelykenis geskape het nie, maar dat hulle
net nog 'n diere spesie is - slim bobbejane/ape!
- sekulêre sielkundiges wat beduie het dat die mense sy drange moet uitleef
en nie sy gewete met godsdienstige wette aan bande moet laat lê nie...
- wat 'n samelewing geskep het waar mense wêreldwyd SOOS DIERE begin leef
het - en al meer so leef!!! - omdat hulle glo dat hulle diere is en hulle
drange "natuurlik"!!!!
Kritiseer gerus die "onderdrukking" wat die Roomse Kerk in die Middel Eeue
byvoorbeeld op die kuns uitgeoefen het...
Maar vergelyk die resultaat van 'n Michelangelo en Leonardi se werk met die
drek wat nou vir kuns aangebied word...
Kritiseer gerus die verkeerdheid van die Roomse Kerk se kloosterpraktyk wat
mense verbied het om te trou...
Maar gee krediet vir die heiligende invloed wat daardie nonne orals in die
samelewing het waar hulle werk!!!
Ek herhaal: Ek is siek en sat vir die vingers wat na gelowiges gewys word
oor hulle sondes, die oorloë wat hulle veroorsaak het, ens.
En die GROOT GEMORS wat goddelose varke soos Hitler en Stalin aangerig het,
word aan ALLES toegeskrywe, behalwe daaraan die boodskap wat die wêreld
ingestuur is dat die mens eintlik 'n dier is!!!
En dan dink jy sommer daaroor waarom veral Openbaring 13 die antiChris en sy
valse profete "dier" noem?
|
|
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118839 is 'n antwoord op boodskap #118829] |
Sun, 15 February 2009 17:20   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Feb 2009 18:21:29 +0200, "Torreke" wrote:
> "Ferdi" < wrote
>
>>
>>>> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
>>>> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
>>>> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>>
>
> Waar lees jy iets daarvan dat Hy "'n woedebui" gehad het?
OK sorry. Hy het getrip oor die tafel en toe dadelik om verskoning
gevra.
En Moses? Het hy ook getrip? Oor 'n bos of iets?
> Voor jy weer so-iets kwytraak, stel ek voor dat jy AL VIER evangelies se
> weergawe daarvan lees:
> 1) Dit begin met die intog in Jerusalem op 'n donkie...
> 2) Waarna Hy na die tempel toe is en gekyk het wat daar gebeur...
> 3) Na Betanië toe waar Hy oornag het...
> 4) Volgende dag t'rug en met 'n sweep wat Hy gevleg het, die tempel gereinig
> 5) Van 'n woedebui wat Hom oorval het
> - om nie eens van jou kru woorde te praat nie!
> - is daar GEEN sprake nie.
> Van heilige verontwaardiging en berekende optrede om wat verkeerd is,
> reg te stel, wel!!!
He,he...
Ja sure. "Nee edelagbare, ek was nie kwaad nie. Ek het net 'n heilige
verontwaardiding gehad."
Wat noem ons iemand wat in "heilige verontwaardiging" optree en iemand
met " berekende optrede" wat uit die verontwaardiging vloei, 'n klap
gee?
>>>> Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om die
>>>> Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
>>
>>>> Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
>>>> die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
>>>> Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
>
>
> Ek dink jy't genoeg van my gesien om te weet dat "petit Bourgeoisie maniere"
> waarskynlik nie my styl is nie...
> Baie meer waarskynlik presies die teenoorgestelde...
OK. So jy gee nie opm dat ek Telkom fokkin Telkom nie. Ek kon sweer jy
het gese jy gee om...
> Jy is VERHARD, Ferdi...,
> maar so verhard is jy nie,
> dat jy nie die verskil kan raaksien nie...
> tussen jou kinderagtige tantrums oor jou eie belange wat gefrustreer is,
> en waarin jy God jou "tool" probeer maak het om Telkom by te kom...,
> - en Jesus se optrede om die belange van sy Vader en sy ware kinders te
> beskerm...
>
> Of hoe?
Nee dominee, want ek glo nie daar is daardie soort God waarvan jy
praat nie.
Se my gou - het jy al ooit die term "for Pete's sake gebruik" ?
Al ooit A la magtag gese?
Al ooit "maggies" gese?
Glo jy in Pete?
|
|
|
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118849 is 'n antwoord op boodskap #118839] |
Mon, 16 February 2009 06:56   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi" > Waar lees jy iets daarvan dat Hy "'n woedebui" gehad het?[/color]
>
> OK sorry. Hy het getrip oor die tafel en toe dadelik om verskoning
> gevra.
>
> En Moses? Het hy ook getrip? Oor 'n bos of iets?
>
Moses se woedebuie het hom DUUR te staan gekom!
> evangelies se
>> weergawe daarvan lees:
>> 1) Dit begin met die intog in Jerusalem op 'n donkie...
>> 2) Waarna Hy na die tempel toe is en gekyk het wat daar gebeur...
>> 3) Na Betanië toe waar Hy oornag het...
>> 4) Volgende dag t'rug en met 'n sweep wat Hy gevleg het, die tempel
>> gereinig
>> 5) Van 'n woedebui wat Hom oorval het
>> - om nie eens van jou kru woorde te praat nie!
>> - is daar GEEN sprake nie.
>> Van heilige verontwaardiging en berekende optrede om wat verkeerd is,
>> reg te stel, wel!!!
>
> He,he...
> Ja sure. "Nee edelagbare, ek was nie kwaad nie. Ek het net 'n heilige
> verontwaardiding gehad."
>
> Wat noem ons iemand wat in "heilige verontwaardiging" optree en iemand
> met " berekende optrede" wat uit die verontwaardiging vloei, 'n klap
> gee?
>
Ek dink 'n ervare edelagbare sal die verskil ken tussen iemand wat fisiek
optree om iets wat verkeerd is reg te stel, en iemand anders wat 'n
kinderagtige temper tantrum gooi en ander mense se God beledig.
> >> Eerder 'n brief geskryf het, jy weet. Baie mooi gevra het om
> die
>>>> > Sanhedrin of wat ookal toe te spreek...
>>>
>>>> > Torreke, preek jy petit Bourgeoisie maniere? Of preek jy op grond van
>>>> > die Bybel wat gevul is met mense wat hulle moer big time strip...
>>>> > Klippe met skrif op neergooi, mense se koppe verbrysel en so aan...
>>
>> Ek dink jy't genoeg van my gesien om te weet dat "petit Bourgeoisie
>> maniere"
>> waarskynlik nie my styl is nie...
>> Baie meer waarskynlik presies die teenoorgestelde...
>
> OK. So jy gee nie opm dat ek Telkom fokkin Telkom nie. Ek kon sweer jy
> het gese jy gee om...
>
Ek het nêrens gereageer op jou gebruik van die woord "fokkin" nie.
Indien jy dink ek het, haal dit uit en wys?
> > maar so verhard is jy nie,
>> dat jy nie die verskil kan raaksien nie...
>> tussen jou kinderagtige tantrums oor jou eie belange wat gefrustreer is,
>> en waarin jy God jou "tool" probeer maak het om Telkom by te kom...,
>> - en Jesus se optrede om die belange van sy Vader en sy ware kinders te
>> beskerm...
>> Of hoe?
>
> Nee dominee, want ek glo nie daar is daardie soort God waarvan jy
> praat nie.
>
> Se my gou - het jy al ooit die term "for Pete's sake gebruik" ?
>
Nee!!!
> Al ooit A la magtag gese?
>
Nee!!!
> Al ooit "maggies" gese?
>
Ja! Jare gelede toe ek op hoërskool was...
'n Bejaarde oom wat 'n hospitaalsaal met my gedeel het, het my vriendelik
daarop gewys dat dit verkeerd is en nie by 'n Christen pas nie.
Dit het moeilik gegaan om dit af te leer...
Soms duik dit nog op!!
> Glo jy in Pete?
Nee!!! Nie op die manier wat die Roomse glo nie, en wat aanleiding tot dié
uitdrukking gegee het.
Ferdi, ek het nêrens gesuggereer dat ek sonder sonde is nie...
nêrens gesuggereer dat ek nie ook kru taal, platvloerse taal gebruik of my
aan laster skuldig maak nie...
geen christen sal so 'n aanspraak maak nie.
Die christelike geloof verkondig nie dat gelowiges GOED is en nie sonde doen
nie...
inteendeel, dit verkondig dat christene net so sondig as ander is...
maar dat hulle hul lewe en verlossing juis nie by hulleself soek nie...
maar by Christus!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118857 is 'n antwoord op boodskap #118849] |
Mon, 16 February 2009 10:03   |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 16 Feb 2009 08:56:28 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Ferdi"
>
>>> Waar lees jy iets daarvan dat Hy "'n woedebui" gehad het?
>> OK sorry. Hy het getrip oor die tafel en toe dadelik om verskoning
>> gevra.
>> En Moses? Het hy ook getrip? Oor 'n bos of iets?
>
> Moses se woedebuie het hom DUUR te staan gekom!
Nee, nie hy nie.
Die mense wat agter hom aangeloop het.
Die ou storie.
>> He,he...
>> Ja sure. "Nee edelagbare, ek was nie kwaad nie. Ek het net 'n heilige
>> verontwaardiding gehad."
>> Wat noem ons iemand wat in "heilige verontwaardiging" optree en iemand
>> met " berekende optrede" wat uit die verontwaardiging vloei, 'n klap
>> gee?
>
> Ek dink 'n ervare edelagbare sal die verskil ken tussen iemand wat fisiek
> optree om iets wat verkeerd is reg te stel, en iemand anders wat 'n
> kinderagtige temper tantrum gooi en ander mense se God beledig.
Shame. Alweer die self-bejammering.
Come on! Staan regop.
>> OK. So jy gee nie opm dat ek Telkom fokkin Telkom nie. Ek kon sweer jy
>> het gese jy gee om...
>
> Ek het nêrens gereageer op jou gebruik van die woord "fokkin" nie.
>
> Indien jy dink ek het, haal dit uit en wys?
Koel. Ek aanvaar jou bevestiging dat jy sweet fokkol teen vloek het.
> Ferdi, ek het nêrens gesuggereer dat ek sonder sonde is nie...
> nêrens gesuggereer dat ek nie ook kru taal, platvloerse taal gebruik of my
> aan laster skuldig maak nie...
> geen christen sal so 'n aanspraak maak nie.
>
> Die christelike geloof verkondig nie dat gelowiges GOED is en nie sonde doen
> nie...
> inteendeel, dit verkondig dat christene net so sondig as ander is...
> maar dat hulle hul lewe en verlossing juis nie by hulleself soek nie...
> maar by Christus!!!
So wats jou fokkin probleem....?
|
|
|
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118865 is 'n antwoord op boodskap #118806] |
Mon, 16 February 2009 11:54   |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Feb 15, 1:04 pm, Ferdi wrote:
> On Sat, 14 Feb 2009 21:40:25 -0800 (PST), Walter die Wonderman
>
> wrote:
>
>
>>> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
>>> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
>>> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>
>> Nee, Ferdi, ek dink nie dis wat ek hoegenaamd insinueer het nie.
>
>> Komende van 'n professionele joernalis
>
> Wat is jou regte naam?
> Waar werk jy?
> Wat presies doen jy daar?
>
> As jy nie inligting hier in die openbaar aan my gee nie, durf jy nie
> wat jy van my weet - wat ek NOOIT aan jou gese het nie - op die wyse
> gebruik nie. OK?
>
Aag, nou goed dan. Ek trek dit terug.
JY IS NIE 'N PROFESSIONELE JOERNALIS NIE.
Tevrede?
(En, sover dit jou poging tot 'n spaanse inkwisisie betref: Vat 'n dag
af en vind uit! )
|
|
|
|
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118892 is 'n antwoord op boodskap #118806] |
Wed, 18 February 2009 08:37   |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Feb 15, 1:04 pm, Ferdi wrote:
> On Sat, 14 Feb 2009 21:40:25 -0800 (PST), Walter die Wonderman
>
> wrote:
>
>
>>> Dink Julle Jesus moes - in plaas van sy moer te strip en die gierige
>>> idiote in die tempel te verwilder met 'n woedebui - eerder 'n versoek
>>> tot die assistent tot die hoof-Rabbi gerig, het hmmmm?
>
>> Nee, Ferdi, ek dink nie dis wat ek hoegenaamd insinueer het nie.
>
>> Komende van 'n professionele joernalis
>
> Wat is jou regte naam?
> Waar werk jy?
> Wat presies doen jy daar?
>
> As jy nie inligting hier in die openbaar aan my gee nie, durf jy nie
> wat jy van my weet - wat ek NOOIT aan jou gese het nie - op die wyse
> gebruik nie. OK?
>
Ek hoop nie dis 'n poging om my te probeer intimideer nie... want ek
bang jou nie.
>
> So, alle verdere gesprekke hang nou af van jy wat die drie vragies
> hierbo antwoord sodat ek ook op jou denke en reaksies ook in daardie
> terme kan reageer.
>
> Jy het sekerlik genoeg integriteit om te verstaan wat goed vir my is
> is ook goed vir jou.
Goed dan. Om verdere onsmaaklikheid te vermy, trek ek dit dan terug:
Ferdi, jy's NIE 'n professionele joernalis nie.
Tevrede?
|
|
|
Re: Torreke en Wally... [boodskap #118895 is 'n antwoord op boodskap #118892] |
Wed, 18 February 2009 11:37  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 18 Feb 2009 00:37:59 -0800 (PST), Walter die Wonderman
wrote:
As jy nie inligting hier in die openbaar aan my gee nie, durf jy
nie
>> wat jy van my weet - wat ek NOOIT aan jou gese het nie - op die wyse
>> gebruik nie. OK?
>
> Ek hoop nie dis 'n poging om my te probeer intimideer nie... want ek
> bang jou nie.
Jy is 'n lafaard ou pal.
'n Werklike lafaard. NIks met geweld te doen nie. Met ander, beter
goed.
Jy is te bang om te se wie en wat jy is, maar baie gewillig om andere
te probeer bykom met inligting oor hulle lewens.
Ek is bly jy "bang my nie" (laas op laerskool daai term gehoor).
Oorweeg dit dan asb om my te kom klap. Dan sal ek kan sien wie jy is.
Maar ek slaap gerus, want jy sal NOOIT fisiek na my to kom nie want jy
is te bang dat ek sien wie jy is.
> So, alle verdere gesprekke hang nou af van jy wat die drie vragies
>> hierbo antwoord sodat ek ook op jou denke en reaksies ook in daardie
>> terme kan reageer.
>> Jy het sekerlik genoeg integriteit om te verstaan wat goed vir my is
>> is ook goed vir jou.
>
> Goed dan. Om verdere onsmaaklikheid te vermy, trek ek dit dan terug:
>
> Ferdi, jy's NIE 'n professionele joernalis nie.
>
> Tevrede?
Dis so lame....
Ek dink jy's bietjie dom ook.
Ek het net gevra wie jy is.
Wie is jy, Wally? Hmm?
Jy is 'n regte wally, dit weet ons almal nou al. Maar wie is jy?
Skytbang agter die bos, he?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:07 UTC 2025
|