Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom ens. En talking about diens
Telkom ens. En talking about diens [boodskap #118794] Sa, 14 Februarie 2009 20:06
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die volgende 1ste handse weergawe uit Suid-Korea, die developemental
state waarop ons ons mos volgens die regering wil modeleer:

Bel die diensverskaffer oor 'n fout in jou internet-konneksie. Hulle
is DIESELFDE DAG daar. Vriendelik en vaardig. Sorteer die probleem
uit.

Hoe werk hulle op die sypaadjie, hoor ek Wally vra. Hulle graaf die
sypaadjie op dag een op. Doen wat hulle moet doen. En DIE VOLGENDE DAG
is die gat toe en die sypaadjie reggemaak.

Eerstehandse vertelling. In die afgelope jaar.
Vorige onderwerp: Monitors
Volgende onderwerp: Telkom update
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:50:29 MGT 2024