Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » yadda
|
Re: yadda [boodskap #118646 is 'n antwoord op boodskap #118642] |
Wed, 28 January 2009 06:26  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Plette de Vatter kla:
> en so aan.
> Wat gaan aan??
Niks. Gaan koop kaartjies erens anders as
jy wil sien dat mense mekaar te pletter vat.
Hierdie een is soos daai stoei op TV waarvan
die toneelspel so swak is dat ek dit afskakel
of van golflengte verander.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:19:43 UTC 2025
|