Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interessante toespraak gewees
Interessante toespraak gewees [boodskap #118582] |
Di., 20 Januarie 2009 17:35  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit behoort redelik moeilik te wees om sy toespraak te kritiseer.
Tyd sal leer of daarop staat gemaak sal kan word.
Dit is hoop en beloftes wat die hele westerse wêreld sal affekteer.
|
|
|
|
Re: Interessante toespraak gewees [boodskap #118592 is 'n antwoord op boodskap #118589] |
Wo., 21 Januarie 2009 06:11   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 Jan 2009 19:47:37 -0800 (PST), Hessie wrote:
> Dave skryf
>
>> Tyd sal leer  of daarop staat gemaak sal kan word.
>> Dit is hoop en beloftes wat die hele westerse wêreld sal affekteer.
>
> Ek vind dit irriteer my dat die Obama-presidensie
> geinterpreteer word as "die eerste keer wat daar
> 'n swart man president van die VSA word." Obama
> het president geword nie omdat hy 'n swart man is
> nie, maar omdat hy 'n intelligente en verfynde man
> is,
>
> Gloudina
Ek vind dit irriteer my grensloos wanneer mense dink dat Obama
die VSA se eerste swart president is. Die VSA het nog nooit 'n
swart president gehad nie en het dit ook nie nou nie. Dit is
ongelooflik irriterend wanneer onkundiges dink dat nie-wit beteken
swart. Nie eens weet dat hy die seun van 'n wit vrou is.
Heelwaarskynlik skuil daar meer agter daardie domheid as slegs onkunde
- ook gebreinspoel.
Die deursnee bruin mens sal nie daarmee genoë neem om as swart
bestempel te word nie. Nie omdat dit beledigend sou wees nie maar
omdat dit vals sou wees - geuiter deur leuenaars. Nie fouteerders maar
leuenaars - want as hy minister van buitrelandse sake sou wees, sou
julle erken het dat hy bruin is. Nou laaik julle dit om hom swart te
noem. Met so Afrika-houding dat sy ma geen faktor is maar slegs sy pa
en sy kroes hare.
Selfs die swartes wat die afstand (miskien veral in SA) tussen hulle
en die bruin gemeenskap uitstippel en handhaaf, beskou hom as swart.
Want, natuurlik pas dit (j)(h)ulle sò netjies.
Kan mense so dom wees? Wel,... miskien tog, want as mense stupid
genoeg is om die huidige jaartal (2009) uit te spreek as twee duisend
en nege terwyl dit slegs 10 jaar gelede negentien nege-en-negentig
was...
|
|
|
|
|
|
Re: Interessante toespraak gewees [boodskap #118609 is 'n antwoord op boodskap #118592] |
Wo., 21 Januarie 2009 13:29  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 21 Jan 2009 08:11:05 +0200, Dave wrote:
> Ek vind dit irriteer my grensloos wanneer mense dink dat Obama
> die VSA se eerste swart president is. Die VSA het nog nooit 'n
> swart president gehad nie en het dit ook nie nou nie. Dit is
> ongelooflik irriterend wanneer onkundiges dink dat nie-wit beteken
> swart.
Heeltemal reg. Obame is dus OOK 'n wit president.
Maar, soos die cliche gaan - "having said that" - sou ek graag wou
sien hoe ver hy sou gekom het in die VSA as deur met groot erns aan
mense te se hy is wit.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 19:57:14 UTC 2025
|