Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe lank gaan die man dit nog oorlewe?
Hoe lank gaan die man dit nog oorlewe? [boodskap #118505] Di, 09 Desember 2008 17:05 na volgende boodskap
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
http://www.nos.nl/nosjournaal/artikelen/2008/12/8/081208_zim babwe.html
http://www.nos.nl/nosjournaal/artikelen/2008/12/9/091208_ook bushvindtdatmugabemoetgaan.html
http://www.guardian.co.uk/world/2008/dec/06/mugabe-brown-zim babwe-cholera
http://www.deutsche-welle.de/dw/function/0,,12215_cid_385841 5,00.html
http://66.102.9.132/search?q=cache:aBM0okR8qoEJ:www.deredact ie.be/cm/de.redactie/buitenland/081205_Mugabe_Rice+Mugabe+De utsch&hl=nl&ct=clnk&cd=10&gl=be&client=f irefox-a
http://www.drs.ch/www/de/drs/sendungen/echo-der-zeit/2646.bt 10061627.html
http://www.vaticanradio.org/ted/Articolo.asp?c=142819
http://sv.elmundo.es/elmundo/2008/12/08/internacional/122874 3005.html

Norbert die strandkruier (uit België)
Re: Hoe lank gaan die man dit nog oorlewe? [boodskap #118506 is 'n antwoord op boodskap #118505] Di, 09 Desember 2008 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Dec 2008 18:05:54 +0100, Strandkruier
>
> Norbert die strandkruier (uit België)

Norbert, hallo... lekker om jou weer te sien.
Ek dink nie jy gaan veel reaksie kry op 'n klomp links wat jy pos nie.
Dink jy werklik mense gaan elke link oopmaak en daarop reageer al is
jy te lui om 'n opini daaroor te lig? Kom reg, Belg..!

Jy het jare laas fotos geplaas van jou omgewing, wat jy op 'n tyd
gereeld gedoen het. Haal uit jou kamera en plaas weer 'n paar fotos
vir ons. Hoe gaan dit met jou vriendin in Suid Afrika?
Re: Hoe lank gaan die man dit nog oorlewe? [boodskap #118517 is 'n antwoord op boodskap #118506] So, 21 Desember 2008 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Op Tue, 09 Dec 2008 19:40:22 +0200, Dave schreef:

> On Tue, 09 Dec 2008 18:05:54 +0100, Strandkruier

>> Norbert die strandkruier (uit België)
>
>
> Norbert, hallo... lekker om jou weer te sien.
> Ek dink nie jy gaan veel reaksie kry op 'n klomp links wat jy pos nie.
> Dink jy werklik mense gaan elke link oopmaak en daarop reageer al is
> jy te lui om 'n opini daaroor te lig? Kom reg, Belg..!

Nou, jy moet weet, Dave: ek het al daardie links ook gelees!! Hierdie
wil sê ek is seker nie lui nie!
Maar, of ek 'n opinie het oor Mugabe? Eintlik nie, neen. Ek dink die
sakes vir die mense uit Zimbabwe sou beter gewees hê moes die wittes
beter saamgewerk hê met hom. En Frankryk en Engeland het self ook
skuld an al daardie miserie. Dis nie normaal as slegs 1 persent van al
die mense in Zimbabwe 87 persent van al die landeiendom besit. Ek weet
dis 'n ingewikkelde saak en die mense in Wes-Europa weet eintlik nie
reg wat in Zimbabwe plaasvind nie.
>
> Jy het jare laas fotos geplaas van jou omgewing, wat jy op 'n tyd
> gereeld gedoen het. Haal uit jou kamera en plaas weer 'n paar fotos
> vir ons. Hoe gaan dit met jou vriendin in Suid Afrika?

Ag, ek sou hierdie graag nog eens doen, Dave: fotos neem en toon vir
julle. Maar dis nou winter hier en dis nou drie weke dat ons die son
nie meer gesien het nie! Ons word neerslagtig daardoor. Om half neë
sien ons die eerste lig en saans is dit weer donker om vyf uur. Die
skaduwe van die bome is baie lank, net soos jy hier kan sien op 'n
foto van die landskap agter ons huis, wat ek hierdie namiddag om 2
p.m. geneem het:
http://picasaweb.google.be/strandkruier/Winter2008#528235489 7130553442
Hierdie foto is nie suiwer nie, want ek het hierdie vanagter 'n
venster geneem, maar 'n mens sien duidelik die skaduwe is baie lank.
My vriendin maak dit nog steeds uitstekend in Suid-Afrika.

Norbert die strandkruier
Re: Hoe lank gaan die man dit nog oorlewe? [boodskap #118525 is 'n antwoord op boodskap #118517] Do, 08 Januarie 2009 20:00 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Dec 2008 22:27:34 +0100, Strandkruier
> Ag, ek sou hierdie graag nog eens doen, Dave: fotos neem en toon vir
> julle. Maar dis nou winter hier en dis nou drie weke dat ons die son
> nie meer gesien het nie! Ons word neerslagtig daardoor. Om half neë
> sien ons die eerste lig en saans is dit weer donker om vyf uur. Die
> skaduwe van die bome is baie lank, net soos jy hier kan sien op 'n
> foto van die landskap agter ons huis, wat ek hierdie namiddag om 2
> p.m. geneem het:
> http://picasaweb.google.be/strandkruier/Winter2008#528235489 7130553442
> Hierdie foto is nie suiwer nie, want ek het hierdie vanagter 'n
> venster geneem, maar 'n mens sien duidelik die skaduwe is baie lank.
> My vriendin maak dit nog steeds uitstekend in Suid-Afrika.
>
> Norbert die strandkruier
>

Kom ek deel hierdie met jou Norbert.
Albei die fotos het ek vanaf my agterstoep geneem,
met 'n paar uur tydsverloop verskil.
Kliek daarop en dan kliek jy op 'Full Size'.

http://dave.photos.gb.net/c1510605.html
Vorige onderwerp: Nat Kersfees of nie
Volgende onderwerp: Die verskil tussen Johannesburg en New Delhi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:56:15 MGT 2024