Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sommige joernaliste se dom vertalings
Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118459] Ma, 24 November 2008 15:59 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
'Hallo, ons is die veiligheid...'
Nov 23 2008 08:45:40:247PM - (SA)
Dries Liebenberg
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2431344,00. html

Dit is grillerig wanneer iets so dom vertaal word.
Waarskynlik het die skelms iets gesê soos 'we are the security'
of iets in dier voege,
wat nou vertaal word, nie as sekuriteit' maar soos bo.
Is daar dan nie 'n proefleser by die koerant nie, of is
dit dalk sy 'verfyning' van Dries Liebenberg se werk?
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118460 is 'n antwoord op boodskap #118459] Ma, 24 November 2008 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2008 17:59:07 +0200, Dave wrote:

>
>
> 'Hallo, ons is die veiligheid...'
> Nov 23 2008 08:45:40:247PM - (SA)
> Dries Liebenberg
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2431344,00. html
>
>
> Dit is grillerig wanneer iets so dom vertaal word.
> Waarskynlik het die skelms iets gesê soos 'we are the security'
> of iets in dier voege,
> wat nou vertaal word, nie as sekuriteit' maar soos bo.
> Is daar dan nie 'n proefleser by die koerant nie, of is
> dit dalk sy 'verfyning' van Dries Liebenberg se werk?
>
>
>

miskien is ek onregverdig. Miskien is dit veronderstel om
veiligheid.....(s)wagte te wees. Maar die manier waarop
dit geskryf is, laat nie veel opening vir daardie opsie nie.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118461 is 'n antwoord op boodskap #118460] Ma, 24 November 2008 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roger Conroy  is tans af-lyn  Roger Conroy
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:6isli4tcuco4858n43qrl4bhncjn2se5i2@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2008 17:59:07 +0200, Dave wrote:
>


>> 'Hallo, ons is die veiligheid...'
>> Nov 23 2008 08:45:40:247PM - (SA)
>> Dries Liebenberg
>> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2431344,00. html


>> Dit is grillerig wanneer iets so dom vertaal word.
>> Waarskynlik het die skelms iets gesê soos 'we are the security'
>> of iets in dier voege,
>> wat nou vertaal word, nie as sekuriteit' maar soos bo.
>> Is daar dan nie 'n proefleser by die koerant nie, of is
>> dit dalk sy 'verfyning' van Dries Liebenberg se werk?



>
> miskien is ek onregverdig. Miskien is dit veronderstel om
> veiligheid.....(s)wagte te wees. Maar die manier waarop
> dit geskryf is, laat nie veel opening vir daardie opsie nie.
>

As jy dink dat dit erg is moet jy biejie na die die Essybiessie se TV nuus
saans om 7 uur op kanaal 2 luister.
Sommige van hulle verslae is werklik erg grillerig!
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118462 is 'n antwoord op boodskap #118461] Ma, 24 November 2008 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2008 22:08:27 +0200, "Roger Conroy"
wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:6isli4tcuco4858n43qrl4bhncjn2se5i2@4ax.com...
>> On Mon, 24 Nov 2008 17:59:07 +0200, Dave wrote:

>
>
>>> 'Hallo, ons is die veiligheid...'
>>> Nov 23 2008 08:45:40:247PM - (SA)
>>> Dries Liebenberg
>>> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2431344,00. html
>
>
>>> Dit is grillerig wanneer iets so dom vertaal word.
>>> Waarskynlik het die skelms iets gesê soos 'we are the security'
>>> of iets in dier voege,
>>> wat nou vertaal word, nie as sekuriteit' maar soos bo.
>>> Is daar dan nie 'n proefleser by die koerant nie, of is
>>> dit dalk sy 'verfyning' van Dries Liebenberg se werk?
>
>
>

>> miskien is ek onregverdig. Miskien is dit veronderstel om
>> veiligheid.....(s)wagte te wees. Maar die manier waarop
>> dit geskryf is, laat nie veel opening vir daardie opsie nie.

>
> As jy dink dat dit erg is moet jy biejie na die die Essybiessie se TV nuus
> saans om 7 uur op kanaal 2 luister.
> Sommige van hulle verslae is werklik erg grillerig!
>

Ek lees in die Rapport (al weer) van die spelfoute in die skoolkinders
se vraestelle. So erg dat hulle vir die onderwysers vra wat daar
geskryf staan. Maar wanneer jy in 'n Afrikaanse koerant swak
vertalings sien (ek het reeds genoem dat ek in 'n Afrikaanse koerant
van HIV gelees het) dan is dit skreiend. En jy is reg, ek kyk as 'n
standaard gereeld na die 7 uur nuus uitsending. En luister na
Riaan Kruywagen (sp) se sukkel om swart vanne uit te spreek.
Dieselfde vanne wat glad oor Suzaan Something se lippe rol.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118466 is 'n antwoord op boodskap #118459] Di, 25 November 2008 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2008 17:59:07 +0200, Dave wrote:


> 'Hallo, ons is die veiligheid...'
> Nov 23 2008 08:45:40:247PM - (SA)
> Dries Liebenberg
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2431344,00. html
>
>
> Dit is grillerig wanneer iets so dom vertaal word.
> Waarskynlik het die skelms iets gesê soos 'we are the security'
> of iets in dier voege,
> wat nou vertaal word, nie as sekuriteit' maar soos bo.
> Is daar dan nie 'n proefleser by die koerant nie, of is
> dit dalk sy 'verfyning' van Dries Liebenberg se werk?

Frot vout, ja. He,he..

Maar nie so erg soos die tydelike idioot in die jare 80 wat 'n
rugby-verslag uit NZ vertaal het nie en Christchurch vertaal het as
"Kerk van Christus". Of die advertensie (tydelike) idioot wat 'n ad
wat in die koerant verskyn het vertaal het om te lui: "Microsoft
Vensters" . Rerig. Self gesien.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118467 is 'n antwoord op boodskap #118462] Di, 25 November 2008 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Geniet die een....

---------------------

Uit Beeld

'Geskik wiskundig instrumente gewond'
Nov 24 2008 09:48:42:587PM - (SA)

Alet Rademeyer

“Geskik wiskundig instrumente miskien gewond.”

Dié “instructions” in die Afrikaanse vraestel vir fisieke wetenskap
(fisika) wat gr. 10's in skole in die Tshwane-Wes-distrik sowat 'n
week gelede geskryf het, het leerlinge én onderwysers uit die veld
geslaan.

Onderwysers wat dié vraestel met talle foute onder Beeld se aandag
gebring het, meen dit is onregverdig dat Afrikaanssprekende leerlinge
moet “raai” wat van hulle verwag word.

“Dit is eenvoudig onaanvaarbaar,” het een gekla.

“Ek weet steeds nie wat van die sinne in die vraestel beteken nie,”
het 'n ander gesê. Die hulp van ander onderwysers is ingeroep en daar
is onderling ooreengekom die opdrag “Geskik wiskundig instrumente
miskien gewond” beteken dalk geskikte wiskundige instrumente mag
gebruik word.

Maar wat beteken: “Waar ook bewegend of bespreking, voorbeeld is
begeer, wees baie saamvat.”

Behalwe onduidelikhede soos dié was die spelling power. Woorde soos
word (woord), gemmeet (gemeet), sort (soort), berkeninge
(berekeninge), formulas (formules), koprrekte (korrekte), vergeluk
(vergelyk) kom in die vraestel voor.

Talle klagtes is ook ontvang oor 'n ander fisika-vraestel wat gr.
10-leerlinge in sogenaamde Dinaledi-skole geskryf het. Dit is skole
wat bykomende hulp in wiskunde en wetenskap kry.

Die probleem met dié vraestel was dat die een helfte in Afrikaans en
die ander in Engels was.

Die Gautengse onderwysdepartement het gesê hy is bewus van dié
probleem.

Die Afrikaanse vertaling was onvolledig en die onderwysers het die
Engelse gedeelte vir leerlinge vertaal omdat daar te min tyd was om
dit oor te tik.

“Die distrikskantoor het die saak onder die aandag van die provinsiale
koördineerder gebring wat (later) amptelik sal reageer.”

'n Woordvoerder by die departement het gesê hy het nog nie 'n
verduideliking oor die ander vraestel nie. Afskrifte daarvan is aan
die departement gestuur.

Daar is soortgelyke flaters in die Afrikaanse geskiedenis- en
aardrykskundevrae?stel wat gr. 6-leerlinge in Noordwes geskryf het.

Die geskiedenis-vraestel alleen bevat sowat 80 spelfoute.

Een sin lui soos volg: “Hoe het vroe ontdekkings reisegers gereis
tussen die verskillende kontinente en wat was hul ervarringe?”
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118469 is 'n antwoord op boodskap #118466] Wo, 26 November 2008 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2008 21:50:16 +0200, Ferdi wrote:

> On Mon, 24 Nov 2008 17:59:07 +0200, Dave wrote:
>
> 'Hallo, ons is die veiligheid...'
>> Nov 23 2008 08:45:40:247PM - (SA)
>> Dries Liebenberg
>> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2431344,00. html


>> Dit is grillerig wanneer iets so dom vertaal word.
>> Waarskynlik het die skelms iets gesê soos 'we are the security'
>> of iets in dier voege,
>> wat nou vertaal word, nie as sekuriteit' maar soos bo.
>> Is daar dan nie 'n proefleser by die koerant nie, of is
>> dit dalk sy 'verfyning' van Dries Liebenberg se werk?
>
> Frot vout, ja. He,he..
>
> Maar nie so erg soos die tydelike idioot in die jare 80 wat 'n
> rugby-verslag uit NZ vertaal het nie en Christchurch vertaal het as
> "Kerk van Christus". Of die advertensie (tydelike) idioot wat 'n ad
> wat in die koerant verskyn het vertaal het om te lui: "Microsoft
> Vensters" . Rerig. Self gesien.
>

Frot vout soos jy sê... SA is nou so op die afdraande pad. Dinge gaan
net affer en affer. Ek hou van daai Christchurch rugby-verslag:-)
En jy sê jy het self Bill Hekke (lees Gates) deur die vensters gesien
loer.

Ek kom sowat 'n uur gelede uit die La Lucia Mall. In Pick n Pay wys
die vrou by die snuisterye toonbank waar die koerante verkoop word vir
my iets op die voorblad van die Mercury. Ek was aan die verbystap maar
toe koop ek die koerant.

*Hier is die vervolg op Dries Liebenberg se storie:

We did not fake robbery, say victims
26 November 2008, 07:29 By Gugu Mbonambi

A Durban resident is adamant that he and several friends were held up
during a farewell party at his La Lucia Ridge home on Friday night,
after police said on Tuesday that the group had fabricated the story.

The Sunday Tribune reported that guests were held at gunpoint by
robbers posing as car guards and were robbed of their jewellery,
cellphones and wallets. The victims complained that the police took
almost an hour to respond.

Home owner Nick Gahagan said he was angered by reports that the
robbery was fabricated.

"Reports that the incident was a lie are more traumatising than the
actual robbery. The party was attended by prominent businessmen, so
what on Earth would we gain by lying?" he said.

Police are threatening a defamation lawsuit and to charge Gahagan for
making a false complaint.

Superintendent Vincent Mdunge said officers had responded immediately
to reports of a robbery in progress.

"The house robbery unit arrived immediately, but they were locked out
and insulted by the complainant. If the robbery was serious, the
officers would not have been denied access and told to go and eat
biriyani. The complainant's behaviour can only suggest that the house
robbery was a mockery," he said.

Mdunge said police would continue to investigate and that Gahagan
would have a high price to pay if it was found that the robbery was
fabricated.

Craig Adendorff, of the Sun Cell Watch crime information network, said
he had arrived at Gahagan's house soon after he was notified of the
robbery, whereas the police arrived about an hour later.

"When I arrived, all the guests seemed traumatised and the gentleman
who identified himself as Nick told me that they had been robbed of
their valuables by armed men pretending to be car guards," he said.

A guest, who declined to be named, said the police had been
"disgraceful" in handling the situation.

•This article was originally published on page 1 of The Mercury on
November 26, 2008

http://www.themercury.co.za/?fSectionId=&fArticleId=vn20 081126054726692C430596
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118470 is 'n antwoord op boodskap #118467] Wo, 26 November 2008 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2008 21:53:41 +0200, Ferdi wrote:

>
> Geniet die een....
>
>
> ---------------------
>
> Uit Beeld
>
> 'Geskik wiskundig instrumente gewond'
> Nov 24 2008 09:48:42:587PM - (SA)
>
> Alet Rademeyer
>
> "Geskik wiskundig instrumente miskien gewond."
>
> Dié "instructions" in die Afrikaanse vraestel vir fisieke wetenskap
> (fisika) wat gr. 10's in skole in die Tshwane-Wes-distrik sowat 'n
> week gelede geskryf het, het leerlinge én onderwysers uit die veld
> geslaan.
>
> Onderwysers wat dié vraestel met talle foute onder Beeld se aandag
> gebring het, meen dit is onregverdig dat Afrikaanssprekende leerlinge
> moet "raai" wat van hulle verwag word.
>
> "Dit is eenvoudig onaanvaarbaar," het een gekla.
>
> "Ek weet steeds nie wat van die sinne in die vraestel beteken nie,"
> het 'n ander gesê. Die hulp van ander onderwysers is ingeroep en daar
> is onderling ooreengekom die opdrag "Geskik wiskundig instrumente
> miskien gewond" beteken dalk geskikte wiskundige instrumente mag
> gebruik word.
>
> Maar wat beteken: "Waar ook bewegend of bespreking, voorbeeld is
> begeer, wees baie saamvat."
>
> Behalwe onduidelikhede soos dié was die spelling power. Woorde soos
> word (woord), gemmeet (gemeet), sort (soort), berkeninge
> (berekeninge), formulas (formules), koprrekte (korrekte), vergeluk
> (vergelyk) kom in die vraestel voor.
>
> Talle klagtes is ook ontvang oor 'n ander fisika-vraestel wat gr.
> 10-leerlinge in sogenaamde Dinaledi-skole geskryf het. Dit is skole
> wat bykomende hulp in wiskunde en wetenskap kry.
>
> Die probleem met dié vraestel was dat die een helfte in Afrikaans en
> die ander in Engels was.
>
> Die Gautengse onderwysdepartement het gesê hy is bewus van dié
> probleem.
>
> Die Afrikaanse vertaling was onvolledig en die onderwysers het die
> Engelse gedeelte vir leerlinge vertaal omdat daar te min tyd was om
> dit oor te tik.
>
> "Die distrikskantoor het die saak onder die aandag van die provinsiale
> koördineerder gebring wat (later) amptelik sal reageer."
>
> 'n Woordvoerder by die departement het gesê hy het nog nie 'n
> verduideliking oor die ander vraestel nie. Afskrifte daarvan is aan
> die departement gestuur.
>
> Daar is soortgelyke flaters in die Afrikaanse geskiedenis- en
> aardrykskundevrae?stel wat gr. 6-leerlinge in Noordwes geskryf het.
>
> Die geskiedenis-vraestel alleen bevat sowat 80 spelfoute.
>
> Een sin lui soos volg: "Hoe het vroe ontdekkings reisegers gereis
> tussen die verskillende kontinente en wat was hul ervarringe?"

Verskrìklik... ek het net van die spelfoute gelees maar nie geweet dat
dit sò erg is nie. Nou (dink die uwe) is slaagpunt van 'n *Afrikaanse
Std. 8 vraestel gelykstaande aan Matriekvrystelling met Wetenskap
en Wiskunde as primêre vakke.

Dis snaak som te dink dat die kinders en die onderwysers
ontledingsvergaderings hou, nie om die antwoorde te vind nie,
maar om die vrae te vind.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118473 is 'n antwoord op boodskap #118469] Wo, 26 November 2008 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2008 13:32:19 +0200, Dave wrote:

Ongelukkig het groot dele van ons staatsbestel daarin verval om
probleme te ontken eerder as om dit te probeer oplos.

Soos die navorser van die WNNR wat op 'n WNNR beraad wou waarsku dat
ons 'n waterramp in die gesig staar. Toe verbied die WNNR hom om dit
te sê en skors hom.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118474 is 'n antwoord op boodskap #118473] Wo, 26 November 2008 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2008 14:25:27 +0200, Ferdi wrote:

> On Wed, 26 Nov 2008 13:32:19 +0200, Dave wrote:
>
> Ongelukkig het groot dele van ons staatsbestel daarin verval om
> probleme te ontken eerder as om dit te probeer oplos.
>
> Soos die navorser van die WNNR wat op 'n WNNR beraad wou waarsku dat
> ons 'n waterramp in die gesig staar. Toe verbied die WNNR hom om dit
> te sê en skors hom.

Dìt, is een van daardie ongelooflikhede. Een van daardies wat mens
laat wonder hoe ver hierdie dinge sal gaan. En soos ons weet is die
ANC verbrokkeling nie werklik as gevolg van daardie tipe gebeurtenisse
nie (want die sufferers het nie die woema in hulle om so iets te laat
stooroller nie) maar aan die beweeg gesit slegs deur mense wat hul
sitplekke op die gravytrein verloor het.

Sjeeez Ferdi, jy moet sien hoe lyk ek nou. Papnat, uit die stort en
half afgedroog. Die dag se oefening agter die rug; 11de vloer na
grondvloer op na 16de vloer, af na grond vloer, op na 16de vloer, en
weer na ons stort en PC's op 11 de vloer.
My vrou en ek doen dit elke dag in 'n resies, maar ek lieg as ek dit
regtig resies sou noem. Ek het gap gesien en voor haar weggetrek en
toe sy my, in die opgaan, op die 3de vloer verbygaan op pad na onder,
het ek gesmile. op die negende vloer is sy weer by my verby

Terug na die navorser van die WNNR; ek het in die Beeld gesien dat
daar darem aksie geneem is teen sy skorsing. Ek dink dat ons ook op
die stadium is waar die gereg sy loop neem met dit in ag dat Zuma die
volgende SP gaan wees.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118481 is 'n antwoord op boodskap #118474] Do, 27 November 2008 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2008 15:10:54 +0200, Dave wrote:

> Sjeeez Ferdi, jy moet sien hoe lyk ek nou. Papnat, uit die stort en
> half afgedroog. Die dag se oefening agter die rug; 11de vloer na
> grondvloer op na 16de vloer, af na grond vloer, op na 16de vloer, en
> weer na ons stort en PC's op 11 de vloer.
> My vrou en ek doen dit elke dag in 'n resies, maar ek lieg as ek dit
> regtig resies sou noem. Ek het gap gesien en voor haar weggetrek en
> toe sy my, in die opgaan, op die 3de vloer verbygaan op pad na onder,
> het ek gesmile. op die negende vloer is sy weer by my verby

Trappe hardloop is great oefening. Lekker gekonsentreerd. Ek trippel
op en af by so 3 trappies buite by my huis en doen dit aan die hand
van tyd. Wanneer ek fikser is - kon vir 'n hele tyd nie oefen nie - is
daar 'n stel van so 40, 50 trappies bo teen die straat.
En as ek daarby kom om dit gereeld te doen, kan ek dalk, dalk net
betyds fiks wees om langs die see te hardloop as ons volgende jaar
dalk weer daar uitkom.
Laagwater. Plat en harde sand vir so 4 km. See aan die een kant, sand
en bosse aan die ander kant. En as jy lucky is, mis oor die sand om
alles af te wissel in kolle sonlig en wasigheid.

> Terug na die navorser van die WNNR; ek het in die Beeld gesien dat
> daar darem aksie geneem is teen sy skorsing. Ek dink dat ons ook op
> die stadium is waar die gereg sy loop neem met dit in ag dat Zuma die
> volgende SP gaan wees.

Yeah well, Zuma het nou al soveel verskillende beleide gepraat dat hy
waarskynlik nou maar die enigste politikus kan raak - hy verkondig al
die partye se beleide in een week anyway.
Re: Sommige joernaliste se dom vertalings [boodskap #118495 is 'n antwoord op boodskap #118481] Vr, 05 Desember 2008 18:56 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Hoofstuk 3

Two held for La Lucia robbery
5 December 2008, 08:32
Related ArticlesWe did not fake robbery, say victims
By Gugu Mbonambi

Two people have been arrested for being in possession of property
stolen from guests during a farewell party at a La Lucia Ridge home on
November 21.

The two were arrested in separate incidents at KwaMashu this week and
will appear in the Durban Magistrate's Court today.

Several people were held up at gunpoint by robbers who were posing as
car guards. They were robbed of jewellery, cellphones, wallets and a
television.

A woman, who was in possession of a cellphone stolen from one of the
guests, was arrested on Tuesday, while a man was arrested on Wednesday
in possession of a plasma TV also stolen during the robbery.

Home owner Nick Gahagan has identified the TV as being his.

In the days after the incident, police spokesperson Vincent Mdunge had
suggested that the robbery had been fabricated, saying it was a
"mockery".

He said that police who responded to the robbery had been locked out
of the yard and insulted by the victims.

Mdunge threatened to charge Gahagan for making a false complaint.
However, he said police would continue to investigate and Gahagan
would have a high price to pay if it was found that the robbery had
been fabricated.

Gahagan said the two arrests proved that the robbery had taken place.
He was relieved that the police had made progress in investigating the
incident.

"It has been a tormenting couple of weeks for us. We were still
battling with the trauma of what had happened that night while trying
to prove that we did not fabricate the robbery," he said.

Gahagan said he was still waiting for Mdunge to respond and apologise
for his comments.

Police Supt Jay Naicker said the men believed to be behind the robbery
were known to the police and the house robbery task team was confident
of making more arrests.

Speaking to The Mercury on Thursday, Mdunge said his comments had been
accurately reported, but denied using the word "mockery".

"I don't owe anyone an apology, the task team has proven to us that
the robbery was legitimate," he said.

•This article was originally published on page 1 of The Mercury on
December 05, 2008
Vorige onderwerp: Re: Holiday Greeting
Volgende onderwerp: Mandela sing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:44:50 MGT 2024