Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Marchand, vir Gloudina
Marchand, vir Gloudina [boodskap #118491] Ma, 01 Desember 2008 11:08 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal bly wees om te weet Marchand staan nog rustig daar duskant Augrabies
waar ek laas naweek was.....
Re: Marchand, vir Gloudina [boodskap #118492 is 'n antwoord op boodskap #118491] Ma, 01 Desember 2008 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

> Jy sal bly wees om te weet Marchand staan nog rustig daar duskant Augrabies
> waar ek laas naweek was.....

Oulik. Vertel meer. Was jy oor die brug tot
in Perde-eiland? Toe ek klein was, het baie
mense op die eiland gebly. Dit was 'n paradys
van wingerdlande en allerhande groentes en
vrugtes. Die laaste keer wat ek daar was, in
my veertigerjare, is baie van die huise en die
tuine om die huise gesloop sodat hulle meer
plek vir boerdery kan hê, en die mense het
in die dorp van Marchand gebly.

Gloudina
Re: Marchand, vir Gloudina [boodskap #118493 is 'n antwoord op boodskap #118492] Ma, 01 Desember 2008 14:50 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:0fc807a7-f7bf-49db-91ad-35d7282bb975@w34g2000yqm.google groups.com...
"Suidwester"

> Jy sal bly wees om te weet Marchand staan nog rustig daar duskant
> Augrabies
> waar ek laas naweek was.....

Oulik. Vertel meer. Was jy oor die brug tot
in Perde-eiland? Toe ek klein was, het baie
mense op die eiland gebly. Dit was 'n paradys
van wingerdlande en allerhande groentes en
vrugtes. Die laaste keer wat ek daar was, in
my veertigerjare, is baie van die huise en die
tuine om die huise gesloop sodat hulle meer
plek vir boerdery kan hê, en die mense het
in die dorp van Marchand gebly.

Gloudina
----Nou nie die plek ondersoek nie, want ons was haastig op pad na Augrabies
toe om die oop hekke te haal. Daar is steeds boerdery aan die gang en daar
is 'n hek waaroor jy ry om by die Paardeneiland uit te kom. Lyk maar na
die standaard druiwe en rosyntjieboerdery soos die res van die grond al
langs die kanaal.
Vorige onderwerp: Gloudina - Sit dit in jou pyp en vat 'n paar trekke !
Volgende onderwerp: Re: Holiday Greeting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:25:26 MGT 2024