Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stephen Hawking kom na Ontario
Stephen Hawking kom na Ontario [boodskap #118485] |
Vr., 28 November 2008 02:31 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis offisiëel. Stephen Hawking kom na die Perimeter
Institute in Waterloo, Ontario. Dis natuurlik as gevolg
van die feit dat sy vriend, Neil Turok, wat ook Suid-
Afrikaner is, hom oorreed het om dit te doen.
Die Perimeter Institute word gefinansieer deur
die ou wat die brein agter die blackberry is, Mike
Lazarides ( ek hoop ek het sy naam reg gespel),
een van die twee CEO's van Research in Motion.
Hawking het natuurlik ook al SA besoek op
uitnodiging van Neil Turok.
Gloudina
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 12:59:50 UTC 2025
|