Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Joburg SA's best city
Joburg SA's best city [boodskap #118400] Sa, 18 Oktober 2008 06:59
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Wat kla julle Jo'burgers? Ons lees mos die koerante en sien hoe goed
dit daar gaan. Kla julle met 'n wit brood onder die arm, m.a.w. is
Johannesburg nòg beter as al die ander stede? Of is al die ander stede
nòg swakker as Johannesburg? Ek meen, die stad van goud...:-)
Vorige onderwerp: Baie waar
Volgende onderwerp: Wat kla julle Jo'burgers?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:10:29 MGT 2024