Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Joburg SA's best city
Joburg SA's best city [boodskap #118400] |
Sat, 18 October 2008 06:59 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat kla julle Jo'burgers? Ons lees mos die koerante en sien hoe goed
dit daar gaan. Kla julle met 'n wit brood onder die arm, m.a.w. is
Johannesburg nòg beter as al die ander stede? Of is al die ander stede
nòg swakker as Johannesburg? Ek meen, die stad van goud...:-)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:12 UTC 2025
|