Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die Laaisel van die Sonbesie " deur GEORGE WEIDEMAN
" Die Laaisel van die Sonbesie " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #118344] Vr, 29 Augustus 2008 14:40
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
DIE LAAISEL VAN DIE SONBESIE
George Weideman

O gomgomgai ! loep die voël wat die bont eiels lê
Sonbesie, wat het jy vil my te sê?

Sonop reeds het jy jou vlymfluit
in ‘n vaalgroen melkbos opgehang
Jou klank het klag, man - my ole tuit
Na wie is dit wat jy velang?

O ek sien, jy’s die son se stlaal
soms in bos of boompie vasgevang

Sonbesie, wat stolie jy vil my?
Êtse man, hou op met sklee!

Ek hensop maal, laat staan nog stly,
- God het jou ‘n sekelstem gegee!
Vorige onderwerp: " "Reën " deur ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: " Oom Sampie se Afskeidslied " deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:10:39 MGT 2024