Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die Laaisel van die Sonbesie " deur GEORGE WEIDEMAN
" Die Laaisel van die Sonbesie " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #118344] |
Fri, 29 August 2008 14:40 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DIE LAAISEL VAN DIE SONBESIE
George Weideman
O gomgomgai ! loep die voël wat die bont eiels lê
Sonbesie, wat het jy vil my te sê?
Sonop reeds het jy jou vlymfluit
in ‘n vaalgroen melkbos opgehang
Jou klank het klag, man - my ole tuit
Na wie is dit wat jy velang?
O ek sien, jy’s die son se stlaal
soms in bos of boompie vasgevang
Sonbesie, wat stolie jy vil my?
Êtse man, hou op met sklee!
Ek hensop maal, laat staan nog stly,
- God het jou ‘n sekelstem gegee!
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 03:41:38 UTC 2025
|