| gemeenskap radio [boodskap #11833] |
Vr., 12 Desember 1997 00:00 |
spy
Boodskappe: 7 Geregistreer: Desember 1997
|
Junior Lid |
|
|
Hello Daar.
ek is "vice chair " van Radio Teemaneng in Kimberley.
ek kan jou se dat as boer kan jy net so belangrike rol speel in enige
gemeenskap projek as wat jy wil....sonder om te kyk wat ander kry en wat jy
nie kry nie.
Ek wil net een ding hier wil kwyt raak wat my baie help.....en dit is....
DIS NIE OOR HOE JY ANDER MENSE AFKRAAK EN BREEK OOR WAAR JY IN DIE LEWE GAAN
KOM NIE....MAAR OOR HOE JY ANDER HELP.
KOEBAAI
M. F. Vivier
email ... mfvi...@kimberley.co.za of s...@kimberley.co.za
|
|
|
|