Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Tant Miem by die Biduur " deur BAREND TOERIEN
" Tant Miem by die Biduur " deur BAREND TOERIEN [boodskap #118284] |
Fri, 01 August 2008 14:57 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
TANT MIEM BY DIE BIDUUR
Barend J. Toerien
Voor die biduur van die kring
vra Tant Miem die ouderling,
“Oor wie sal ons ons vandag bekommer,
Wie met karwats tot bekering bring?
Of bid ons sommer?”
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:10 UTC 2025
|