Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dáárdie naam!
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11756] |
Wed, 10 December 1997 00:00  |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hjalmar Gerber wrote in article
...
> Key Bored/TV :
>
>
> Hou nou styf vas. Hier is ons dit ernstig eens. Ek wou maar
> net daarop wys dat Gloudina - die een met die hamer-en sekel
> tattoo en die rooi onderklere -
Ag myn lieven loven. Eintlik wou ek sterker woorde gebruik het. Ek dink as
ek nog éénkeer die naam Gloudina in 'n bespreking moet sien, dan kak ek in
my broek. I mean really. Hjalmar - dis nie direk teen jou gemik nie, dit
het maar net so gebeur dat die perd se rug geknak het toe ek weer dáárdie
naam in 'n skrywe sien.
Ek kan verstaan dat mense al swaarde met haar gekruis het en dat sy
waarskynlik doelbewus mense treiter, en sodoende verseker dat sy die
heeltyd 'n onderwerp van bespreking bly. Maar mag ek nederig smeek om vir
eens en vir altyd van dié naam verlos te word?
Ek is 'n vredeliewende mens wat elkeen sy plekkie in die son en op 'n
nuusgroep gun. Maar Gloudina is nie net holrug gery nie, haar rugstring
sleep al op die grond.
Alwyn
|
|
|
|
|
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11794 is 'n antwoord op boodskap #11756] |
Thu, 11 December 1997 00:00   |
FanTim[2]
Boodskappe: 14 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
@igs.net <@igs.net> wrote in message <66oorh$7i8
Maar sien jy nie, Alwyn, hulle het iemand
nodig om 'n "Kommunis" te noem, om te blameer,
om op te skel, net soos daardie Apartheidsvarke
wat die hele SA bevolking vir dekades geterroriseer
het deur net "Kommunis" te skree. As hulle nie
Soos sommige mense nou doen deur "Apartheidsvark!!" te skreeu.
so-iets kan optower nie, dan moet hulle miskien
in eie boesem kyk, en die duiwel daar sien, en
hulle kan dit nie doen nie, anders val hulle
met hulle gesigte in die stront wat hulle self
produseer. So,verwag dat elke ou reaksionere
ou soos Hjalmar en Leendert op een of ander
stadium sal skree iemand is 'n Kommunis.
Gloudina
|
|
|
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11795 is 'n antwoord op boodskap #11756] |
Thu, 11 December 1997 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Alwyn Nel" writes: >
>
> Ag myn lieven loven. Eintlik wou ek sterker woorde gebruik het. Ek dink as
> ek nog éénkeer die naam Gloudina in 'n bespreking moet sien, dan kak ek in
> my broek. I mean really. Hjalmar - dis nie direk teen jou gemik nie, dit
> het maar net so gebeur dat die perd se rug geknak het toe ek weer dáárdie
> naam in 'n skrywe sien.
>
> Ek kan verstaan dat mense al swaarde met haar gekruis het en dat sy
> waarskynlik doelbewus mense treiter, en sodoende verseker dat sy die
> heeltyd 'n onderwerp van bespreking bly. Maar mag ek nederig smeek om vir
> eens en vir altyd van dié naam verlos te word?
>
> Ek is 'n vredeliewende mens wat elkeen sy plekkie in die son en op 'n
> nuusgroep gun. Maar Gloudina is nie net holrug gery nie, haar rugstring
> sleep al op die grond.
>
> Alwyn
>
>
Maar sien jy nie, Alwyn, hulle het iemand
nodig om 'n "Kommunis" te noem, om te blameer,
om op te skel, net soos daardie Apartheidsvarke
wat die hele SA bevolking vir dekades geterroriseer
het deur net "Kommunis" te skree. As hulle nie
so-iets kan optower nie, dan moet hulle miskien
in eie boesem kyk, en die duiwel daar sien, en
hulle kan dit nie doen nie, anders val hulle
met hulle gesigte in die stront wat hulle self
produseer. So,verwag dat elke ou reaksionere
ou soos Hjalmar en Leendert op een of ander
stadium sal skree iemand is 'n Kommunis.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11839 is 'n antwoord op boodskap #11756] |
Sat, 13 December 1997 00:00  |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in article
> Wel sorry pal, maar jy verveel nou weer die kak uit my uit.
Alreeds? Na omtrent vyf of ses briewe in ses maande? Wag tot ek 'n Ferdi
pull en ook elke dag 'n klomp stront pos.
> Nou wat nou gemaak?
Mmm. Ek sal maar in die naaste hoek gaan sit en huil. Miskien byt ek my
polse af. Of jy kan natuurlik 'n oorlas van jouself elders gaan maak.
Ek wonder nounet. Hoekom sou Leendert na jou verwys as "afstootlik?"
Hie hie hie. (Sorry, kon nie help nie)
Alwyn
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:30 UTC 2025
|