Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » so b.t.w. Torreke
so b.t.w. Torreke [boodskap #118196] |
Tue, 29 July 2008 17:42  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toe jy gevra het of ek vir ons 'n blog aan mekaar kan slaan
het ek so begin doen, maar dit sal nooit so lekker geselssplek
wees soos kommin Usenet nie. Ek het dit dus nie afgerond
nie.
Dit het 'n paar minute geneem om die templet op te sit
http://kuierplek.blogspot.com
maar ek gaan dit weer afhaal. Hierdie nuusgroepe kuier
lekkerder. Aan 'n blog is daar te veel onderhoudswerk
en my belangstellings het te veel verander om nou weer
daarby betrokke te raak.
|
|
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118202 is 'n antwoord op boodskap #118200] |
Wed, 30 July 2008 09:53   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" < wrote
> Shucks.. ek's steeds bly Jottie het ons van dié server vertel:-)
> Het jy dit toe ingespan?
Ja, ek het, en soos gesê, vir die 1e keer kan ek weer die pos op my
nuusleser lees, i.p.v. Google.
Ferdi moet ook daarna kyk.
> Ek het met die gesoek ook op 'n (heel waarskynlik die een wat Ferdi
> gebruik, maar kan nie die naam onthou nie) afgekom teen 'n koste van,
> as ek reg onthou ?20 per jaar.
>
> Het jy agtergekom dat selfs Jim stiller geword het?
Ja, maar hy's steeds baie besig op Kletskerk, tot baie deeelnemers daar se
argwaan. Dieselfde argumente en dieselfde reaksies. Iemand het onlangs
daar vir hom 'n webbladsy aangehaal met wetenskaplike getuienis dat swartes
ook bloos, presies netsoos witmense. Nie dat dit enige indruk op onse Jimmy
gemaak het nie.
> En het jy toe 'n ander nuusleser gedownload?
Nog nie, te besig to "mind my own business".
Wat my laat dink. Laura Miti het gister in haar kolom dit gehad oor swak
dienslewering deur loodgieters. Ek deel haar frustrasies daaroor en met
ander diensverskaffers. Te veel besigheidsmense wil nie besigheid doen nie.
Het onlangs patentregte gereserveer op 'n "invisible fastener" - 'n produk
wat in baie, indien nie meeste, aanwendings "mortices, dowel sticks and
biscuits" asook gewone houtskroewe in die vervaardiging van meubels en ander
skrynwerk kan vervang. Het 'n bekendstellingsbrief oor die produk aan 'n
stuk of 10 SA vervaardigers van "fasteners" gestuur. Slegs 1 het gereageer.
Die Amerikaners, ja, dis 'n ander storie! - onmiddelike en profesionele
reaksie.
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118207 is 'n antwoord op boodskap #118202] |
Wed, 30 July 2008 11:08   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:g6pdnj$rlc$1@aioe.org...
>
> "Dave" < wrote
>> Shucks.. ek's steeds bly Jottie het ons van dié server vertel:-)
>> Het jy dit toe ingespan?
>
> Ja, ek het, en soos gesê, vir die 1e keer kan ek weer die pos op my
> nuusleser lees, i.p.v. Google.
>
> Ferdi moet ook daarna kyk.
>> Ek het met die gesoek ook op 'n (heel waarskynlik die een wat Ferdi
>> gebruik, maar kan nie die naam onthou nie) afgekom teen 'n koste van,
>> as ek reg onthou ?20 per jaar.
>> Het jy agtergekom dat selfs Jim stiller geword het?
>
> Ja, maar hy's steeds baie besig op Kletskerk, tot baie deeelnemers daar se
> argwaan. Dieselfde argumente en dieselfde reaksies. Iemand het onlangs
> daar vir hom 'n webbladsy aangehaal met wetenskaplike getuienis dat
> swartes ook bloos, presies netsoos witmense. Nie dat dit enige indruk op
> onse Jimmy gemaak het nie.
>
>> En het jy toe 'n ander nuusleser gedownload?
>
> Nog nie, te besig to "mind my own business".
>
> Wat my laat dink. Laura Miti het gister in haar kolom dit gehad oor swak
> dienslewering deur loodgieters. Ek deel haar frustrasies daaroor en met
> ander diensverskaffers. Te veel besigheidsmense wil nie besigheid doen
> nie. Het onlangs patentregte gereserveer op 'n "invisible fastener" - 'n
> produk wat in baie, indien nie meeste, aanwendings "mortices, dowel sticks
> and biscuits" asook gewone houtskroewe in die vervaardiging van meubels en
> ander skrynwerk kan vervang. Het 'n bekendstellingsbrief oor die produk
> aan 'n stuk of 10 SA vervaardigers van "fasteners" gestuur. Slegs 1 het
> gereageer. Die Amerikaners, ja, dis 'n ander storie! - onmiddelike en
> profesionele reaksie.
Het jy net vergeet van my vraag oor die Antie of het jy my doelbewus nie
geantwoord nie?
In elk geval lyk dit asof die ouens weer uit die gate begin kruip.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118253 is 'n antwoord op boodskap #118252] |
Thu, 31 July 2008 12:26   |
Duif[1]
Boodskappe: 20 Geregistreer: July 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
wrote:
> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>
> Hoekom email julle mekaar nie maar eenvoudig nie. Kry vir jou 'n gmail
> account - baie effektiewe spam filters, pop mail fasiliteit, en vele
> meer..
> Alternatiewelik, create a groep op Google groups. Jy kan daar ook
> besluit of 'n moderator nodig is en of deelnemers vooraf moet aansoek
> doen al dan nie. Ook of die groep oop is vir enigiemend om dit te lees
> of nie... (Agent sal ongelukkig nie daarmee werk nie)
> Dan kan jy mos self besluit wie jy wil insluit in die gesprek en vir
> wie se oë dit bedoel is? Dit maak dit ook maklik om van orige
> deelnemers ontslae te raak.
> Dit was sommer maar net so paar idees vir die van julle wat wil
> afstig. Persoonlik stel ek nie belang daarin nie maar voel vry om te
> groet en te gaan
Inteendeel Jottie, dit sal lekker wees om jou saam te nooi.
Dit is belangrik dat jy die rede vir verhuising verstaan.
Meer as 'n dekade al sit ons opgeskeep met dieselfde
holholholruggeryde rympies uit Kanada. Om een of ander
onverstaanbare rede sien sy haar papagaaispraak as relevant
en verstaan nie wanneer ons sê dat ons dik is daarvoor nie.
Ons is al mooi groot, mondig en so aan, en gaan nou uit die huis uit.
Want sy is 'n verleentheid vir ons.
Ek herhaal myself wanneer ek sê dat jy genooi word om saam te trek.
Ferdi se adres, wat erens op my hardeskyf was is nou effe weg
en het nie 'n profile geskep by usenet nie, wat beteken dat sy adres
daar onefektief is. Die ander word ook gevra om my of Torreke te
kontak.
My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
en die inwoners het beter maniere.
Kom saam asseblief.
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118254 is 'n antwoord op boodskap #118253] |
Thu, 31 July 2008 12:29   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
> wrote:
>
>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>> Hoekom email julle mekaar nie maar eenvoudig nie. Kry vir jou 'n gmail
>> account - baie effektiewe spam filters, pop mail fasiliteit, en vele
>> meer..
>> Alternatiewelik, create a groep op Google groups. Jy kan daar ook
>> besluit of 'n moderator nodig is en of deelnemers vooraf moet aansoek
>> doen al dan nie. Ook of die groep oop is vir enigiemend om dit te lees
>> of nie... (Agent sal ongelukkig nie daarmee werk nie)
>> Dan kan jy mos self besluit wie jy wil insluit in die gesprek en vir
>> wie se oë dit bedoel is? Dit maak dit ook maklik om van orige
>> deelnemers ontslae te raak.
>> Dit was sommer maar net so paar idees vir die van julle wat wil
>> afstig. Persoonlik stel ek nie belang daarin nie maar voel vry om te
>> groet en te gaan
>
>
> Inteendeel Jottie, dit sal lekker wees om jou saam te nooi.
> Dit is belangrik dat jy die rede vir verhuising verstaan.
> Meer as 'n dekade al sit ons opgeskeep met dieselfde
> holholholruggeryde rympies uit Kanada. Om een of ander
> onverstaanbare rede sien sy haar papagaaispraak as relevant
> en verstaan nie wanneer ons sê dat ons dik is daarvoor nie.
> Ons is al mooi groot, mondig en so aan, en gaan nou uit die huis uit.
> Want sy is 'n verleentheid vir ons.
>
> Ek herhaal myself wanneer ek sê dat jy genooi word om saam te trek.
> Ferdi se adres, wat erens op my hardeskyf was is nou effe weg
> en het nie 'n profile geskep by usenet nie, wat beteken dat sy adres
> daar onefektief is. Die ander word ook gevra om my of Torreke te
> kontak.
> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
> en die inwoners het beter maniere.
> Kom saam asseblief.
Encore!!!
|
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118257 is 'n antwoord op boodskap #118255] |
Thu, 31 July 2008 13:06   |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Daniel le Roux" wrote in message
news:4891b6b6$0$8938$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> Ditto Dave! Mag ek saam kom asb!
>
> Jan van Perth..
>
> "Dave" wrote in message
> news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
>> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
>> wrote:
>>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>
>> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
>> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
>> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
>> en die inwoners het beter maniere.
>> Kom saam asseblief.
>
>
Adres reeds vir jou aangestuur, Jan. Sien jou daar!
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118258 is 'n antwoord op boodskap #118255] |
Thu, 31 July 2008 13:12   |
Duif[1]
Boodskappe: 20 Geregistreer: July 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 31 Jul 2008 20:57:23 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:
> Ditto Dave! Mag ek saam kom asb!
>
> Jan van Perth..
>
> "Dave" wrote in message
> news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
>> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
>> wrote:
>>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>
>> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
>> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
>> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
>> en die inwoners het beter maniere.
>> Kom saam asseblief.
>
Jy's welkom Jan! Lekker om van jou te hoor!!!
Ek pos dit na dieselfde adres toe.
Dave
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118272 is 'n antwoord op boodskap #118253] |
Thu, 31 July 2008 17:09  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave skryf
> Ons is al mooi groot, mondig en so aan, en gaan nou uit die huis uit.
Hiep-hiep-hoera! Wanneer breek die blye
dag aan?
Tant Hessie van die London Missionary
Society
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:33 UTC 2025
|