Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Son op jou tong " deur CHARL DURAND
" Son op jou tong " deur CHARL DURAND [boodskap #118237] |
Thu, 31 July 2008 02:32 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SON OP JOU TONG
Charl Durand
daar was ‘n godin, ‘n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond
isis, ek sweer
daar’s son op jou tong
skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 20:21:07 UTC 2025
|