Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir Leendert. Oor die WVK
Re: Vir Leendert. Oor die WVK [boodskap #11816] |
Fri, 12 December 1997 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote in message ...
> Dan ook Viljoen: Ek sal die spanning vir jou verlig - Viljoen se
> aansoek om amnestie is NIE geweier nie.
Nee, dit is nie.
Ek het ook nie beweer dat dit is nie.
As jy wil weet wat ek wel beweer het, gaan kyk gerus na wat ek geskryf het.
Dit staan daar vir jou om te lees (as jy kan).
Geniet jou vakansie.
Leendert
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:09:40 UTC 2025
|