Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN
" Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN [boodskap #118111] |
Wed, 09 July 2008 14:44 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vraag aan die Boogskutter
Ernst van Heerden
Wat is die verste wat die boog kan span,
hoeveel kan hierdie taai pees verdra…?
sal die vering van geloof
nou nog ‘n laaste pyl
laat spring en stort,
(waar konsentries-swart die sirkels van die brein
‘n klein heelal omspan),
en feilloos tot die kern dring….?
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:05 UTC 2025
|