Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " die ysterkoei moet sweet"
" die ysterkoei moet sweet" [boodskap #117640] Di, 17 Junie 2008 21:10
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek die eerste keer Breyten Breytenbach se titel
van sy eerste bundel lees, toe dink ek watter moderne
radikale titel dit tog nie was nie. Dit het my dus grootliks
verbaas toe ek nou die dag deur 'n versameling ou
Chinese sêgoed lees en die woorde daar in 'n Engelse
vertaling lees. Dis 'n versameling van taoistiese twee-
relige strofes, wat Zen monnike in Japan meer as
'n duisend jaar gelede bestudeer het. Breyten is al
vir baie lank 'n Buddhis, en dis dus nie verbasend
dat hy hierdie pad geloop het nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Ons klein en silwrige planeet " deur N.P. van Wyk Louw
Volgende onderwerp: " Tee " deur S.J. PRETORIUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:58:28 MGT 2024