Tuis » Ernstig » Nuus » Kyk julle na die 7 uur nuus?
Kyk julle na die 7 uur nuus? [boodskap #117443] |
Tue, 27 May 2008 08:35  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle ken my moerigheid daar oor dat die kniebuigende Afrikaanse media
na martelaars, verkragters en moordenaars as 'meneer moordenaar ens.'
verwys. Ferdi se verduideliking daaroor was dat hy die 'meneer' titel
verloor na skuldigbevinding.
Gisteraand se 7 uur nuusbulletin het, met verwysing na die Durban
anc-munisipaliteit se verafgoding van moordenaar Andrew Zondo tot
sulke afmetings dat 'n straat in 'toti na hom vernoem word, die
teendeel bewys. (die straat waar hy die bom geplant het
waarmee hy 5 mense vermoor het.
Die moordenaar is in 1985 gehang en selfs sy pa is teen die benoeming
gekant)
Toe die nuusleser gisteraand tydens die sewe uur nuusbulletin
verduidelik wie en wat die moordenaar is, het sy verwys dat 'meneer
zondo' in 1985 daarvoor gehang is.
Die Afrikaanse media is op hulle knieë en almal weet tot watter
geweldige invloed hulle in staat is. Hulle kan die witmense se
ondergang wees.
Ek was verras met Tim Du Plessis se uitgesprokenheid in verlede Sondag
se Rapport waar hy mbeki 'n nul op 'n kontrak genoem het.
|
|
|
|
|
Re: Kyk julle na die 7 uur nuus? [boodskap #117461 is 'n antwoord op boodskap #117458] |
Wed, 28 May 2008 09:06  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 27 May 2008 19:57:14 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Torreke" < wrote
>> Jy't Ferdi se stilswye op my herhaalde uitnodigings om my oor die Fidentia
>> debakel te weerspreek of die Noseweek artikel te weerspreek, gesien.
>> Sy swye is natuurlik ook 'n antwoord.
>> Rapport en Tim du Plessis is in dié opsig nogal meer aanvaarbaar. Hulle
>> het vantevore verskeie van my briewe waarin ek die ANC skerp gekritiseer
>> het oor hulle rassebeleid redelik onveranderd geplaas - in een geval selfs
>> woordeliks van verwoerdisme beskuldig het.
>
> Gisteraand 7-uur nuus gekyk, Dave? - gehoor Brown het laat by die hof
> opgedaag omdat hy aan sy hospitaalbed vasgeboei was? As jy getwyfel het of
> hy op middeleeuse wyse behandel word, hoef jy nou nie meer te twyfel nie -
> dit was op SABC 2 se nuus.
>
> Sy groot vervolger, Adc Bruce Morrison, SC, trek sommer ook in die openbaar
> op TV die psigiater se opinie in twyfel dat die man gehospitaliseer moet bly
> vir behandeling.
>
> En steeds swyg onse Ferdi!!!
Dit klink so onsinnig om hom so te behandel terwyl swart kriminele
met 'n veel erger geskiedenis somtyds borg toegestaan word.
Wat wil jy met Ferdi utklaar? Metode van beriggewing?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:14:57 UTC 2025
|