Tuis » Lekker » Humor & grappe » Wanneer het jy laas geskaterlag?
Wanneer het jy laas geskaterlag? [boodskap #117373] |
Thu, 22 May 2008 06:56 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek het dit so pas gedoen, uitgebars van die lag
toe ek die SMS lees wat my vrou na my gestuur het:
Oom en Tannie kom saam in die hemel.
Tannie: Jitte Pappa, maar dis lekker hier!
Oom: As jy nie bly neuk het met vitaminepilletjies nie, was ons al lankal hier.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 20:48:30 UTC 2025
|