Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onteiening dalk nie tot landbou beperk
Onteiening dalk nie tot landbou beperk [boodskap #116689] |
Sun, 16 March 2008 19:26 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is presies wat 'n kommerwekkende kleinerige beriggie in vandag se
Sake Rapport sê.
'Agri SA sê daar is sterk aanduidings dat die regering sy voorgenome
omstrede onteieningsbeleid wil deurvoer en dat die onteieningsproses
nie net tot landboueiendom beperk gaan wees nie, maar eiendomsreg in
die algemeen gaan raak.
|
|
|
|
Re: Onteiening dalk nie tot landbou beperk [boodskap #116714 is 'n antwoord op boodskap #116713] |
Tue, 18 March 2008 09:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 17 Mar 2008 21:36:29 -0800, "Suidwester" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:uorqt31k6348r6v5pljpqp42e1fq6l6q74@4ax.com...
>> Dit is presies wat 'n kommerwekkende kleinerige beriggie in vandag se
>> Sake Rapport sê.
>> 'Agri SA sê daar is sterk aanduidings dat die regering sy voorgenome
>> omstrede onteieningsbeleid wil deurvoer en dat die onteieningsproses
>> nie net tot landboueiendom beperk gaan wees nie, maar eiendomsreg in
>> die algemeen gaan raak.
> ----En hoekom nie? Stede en dorpe staan ook op grond. Hoekom kan 'n
> dorpsbewoner 20 huise besit maar 'n boer nie 2 plase nie? Ook mos
> 'gesteel', dan nie?
>
) Toe die Israeliete se lewe as slawe te erg raak, het hulle nie gebly
om liggies onder die Egiptenare te wees nie; God het hulle weggevat na
'n land van melk en heuning, nie voorvadergees-aanbidding en politieke
korrektheid nie. Â Hein Hildebrand
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2290065,00. html
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:31 UTC 2025
|