| Tref my nou die dag... [boodskap #116346] |
Do., 21 Februarie 2008 14:17  |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: Maart 2007
|
Senior Lid |
|
|
... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade
in Zimbabwe is wat SA so teister.
Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
om mee weg te jaag nie.
Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
nie...
Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
waarde is weg!
Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!
Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
die winkels nie.
En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?
Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
verkrygbaar nie)
|
|
|
|
| Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116348 is 'n antwoord op boodskap #116346] |
Do., 21 Februarie 2008 17:53   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi" ... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade[/color]
> in Zimbabwe is wat SA so teister.
>
> Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
> hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
> om mee weg te jaag nie.
>
> Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
> nie...
>
> Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
> paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
> paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
> Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
> waarde is weg!
> Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!
>
> Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
> die winkels nie.
>
> En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
> opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?
>
> Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
> suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
> verkrygbaar nie)
Moral of the story, ons moet bid en dankbaar wees dat ons so vinnig in Zim
se voetspore volg.
Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die pomp
nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
bedryf.
|
|
|
|
| Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116349 is 'n antwoord op boodskap #116346] |
Do., 21 Februarie 2008 17:55   |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi" skryf in boodskap news:il1rr3l2t2gnp1e708nu18tbfmrui1n1k4@4ax.com...
> ... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade
> in Zimbabwe is wat SA so teister.
>
> Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
> hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
> om mee weg te jaag nie.
>
> Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
> nie...
>
> Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
> paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
> paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
> Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
> waarde is weg!
> Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!
>
> Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
> die winkels nie.
>
> En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
> opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?
>
> Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
> suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
> verkrygbaar nie)
Moral of the story, ons moet bid en dankbaar wees dat ons so vinnig in Zim
se voetspore volg.
Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die pomp
nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
bedryf.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116379 is 'n antwoord op boodskap #116349] |
Vr., 22 Februarie 2008 14:13  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Torreke" skryf in boodskap news:g8adnRJ934KOJiDanZ2dnUVZ8rKdnZ2d@saix.net...
> Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
> winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die
> pomp
> nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
> bedryf.
-----Ons het altyd hier in Namibië gespot oor die Owambos wat so steel, dat
ons net so 5 jaar moet wag dan is al ons goed in die noorde van die land.
Dan trek die wittes soontoe na hulle goed toe! Dan steel hulle die goed
weer suide se kant toe en dan skuif ons na 5 jaar weer terug. Alles tong
in die kies, maar onderliggend is dit tog maar oorwegend swart mense wat
steel. Men skan hom omboor met watter kleur en geur wat jy wil, die
stelers is oorwegend swart.
|
|
|
|