Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Nuus: Gewapende Roof
Nuus: Gewapende Roof [boodskap #11623 is 'n antwoord op boodskap #11624] Ma, 01 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Du Toit Lambrechts  is tans af-lyn  Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Saterdag, 29 November 1997, +/- 09h00, Alberton, Gauteng.

Vier swart gewapende rowers het 'n besigheid in Alberton sentraal geroof,
'n veiligheidswag geskiet en toe met ongeveer R14 700-00 gevlug in 'n BMW.

Hulle was betrokke in 'n botsing en al vier die verdagtes is deur Albertonse
verkeerspolisie gearresteer. Al vier die verdagtes was GEMEENSKAPS KONSTABELS.
(maw ex-SDU lede wat nou 'n SAP-badge het)

Verdere komentaar is seker nie nodig nie.
Re: Nuus: Gewapende Roof [boodskap #11624 is 'n antwoord op boodskap #11623] Ma, 01 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Dec 1997 09:12:40 GMT, "Du Toit Lambrechts" wrote:
<<>Hulle was betrokke in 'n botsing en al vier die verdagtes is deur Albertonse
> verkeerspolisie gearresteer. Al vier die verdagtes was GEMEENSKAPS KONSTABELS.
> (maw ex-SDU lede wat nou 'n SAP-badge het)
>
> Verdere komentaar is seker nie nodig nie.>>

Behalwe om te vra of jy nie nou dalk die kitskonstabels van die vorige
bedeling bedoel nie?

En om te vra om jy reken dat vrotgeraakte polisiemanne uniek aan ons
tyd en aan die Nuwe SA is?

Onthou jy die Andre Stander-bende?
Re: Nuus: Gewapende Roof [boodskap #11635 is 'n antwoord op boodskap #11624] Di, 02 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article
...
>> verkeerspolisie gearresteer. Al vier die verdagtes was GEMEENSKAPS
>> KONSTABELS.
>> (maw ex-SDU lede wat nou 'n SAP-badge het)
>>
>> Verdere komentaar is seker nie nodig nie.>>
>
> Behalwe om te vra of jy nie nou dalk die kitskonstabels van die vorige
> bedeling bedoel nie?
>
> En om te vra om jy reken dat vrotgeraakte polisiemanne uniek aan ons
> tyd en aan die Nuwe SA is?
>
> Onthou jy die Andre Stander-bende?
>
Ferdi, ja. Maar verhoudings gewys is dit sekerlik nou veel erger. OF die
vorige klomp het hul spore meer sorgvuldig doodgevee.

Alwyn
Vorige onderwerp: Wat van wapenbesit?
Volgende onderwerp: Elke derde dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:33:29 MGT 2024