Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Meriba " deur D.J. OPPERMAN
" Meriba " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #116303] Ma, 18 Februarie 2008 20:36
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mériba
D. J. Opperman

Waar alles verstrak
tot die rots, tot die ding,
in Kades, die stad
op die sande van Sin,

vra my volk wildsbokke
en rooi granate,
die wingerdstokke
wat raak aan U water.

Maar onder my staf
wat driftig spreek
dat, soos uit 'n kraf,
U vryelik breek

uit die rots, uit die ding
in Kades, die stad
op die sande van Sin,
breek U waters brak.
Vorige onderwerp: " Brandende Boek " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: '" 'n Wit Berk het in die Bos gestaan " deur BAREND TOERIEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:25:36 MGT 2024